Woordebanke Flashcards
(18 cards)
BEINVLOED
Oorreed, oortuig
DROOGTE
Wanneer geen reën geval het nie en die grond hard en droog is
FAKTOR
Iets wat beïnvloed
HONGERSNOOD
Tekort aan voedsel
RIOOL
Afvalstowwe wat in die toilet afgespoel word.
VERVAL
Om oud te word, die einde van ‘n vasgestelde tydperk te bereik
STAMGROEP
‘n Groep families
VOORVADERS
Die geeste van gestorwe familielede
DHARMA
Die ewige wet van die heelal
KRUISIG
Doodmaak deur aan ‘n kruis te hang
BARMITSWA
‘n Seremonie om n Joodse seun se dertiende verjaarsdag te vier
MOHEL
N persoon wat opgelei is om besnydenis te doen
SINAGOGE
Die gebou waar Joodse mense bymekaar kom en bid
TORA
Die vyf boeke van die Hebreeuse Bybel, op perkament geskryf
DIWALI
n Belangrike Hindoe fees
EID-OEL-FITER
Moslemfees
KORAN
Heilige boek in Islam
RAMADAN
N maand in die moslemkalender