Strategiee Flashcards

1
Q

Wat is n Strategie ?

A
  • Dis n langtermyn plan van aksie om n doel te bereik.
  • Plan van aksie om geleenthede aan te spreek of om probleme op te los.
  • Ondern het n strategie nodig om visie en misie te bereik.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Verduidelik die Stappe van n strategie.

A
  • Toepasing van Swot Annalise, Pestwo en Porter se 5 kragte en omgewingsverkenning van die besigheids omgewings.
  • Formuleer n strategie om doelwitte te bereik.
  • Implimenteer die strategie dmv aksieplanne.
  • Meet besigh prestasies om redes vir die afwykings te bepaal en om hierdie redes te analiseer.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Verduidelik die Strategie Bestuursproses.

A
  • He duidelike visie, misie en realistiese doel stel king in plek.
  • Identifiseer sterk/swak/geleenth/bedreiging deur omgewings verkenning.
  • Hulpb beskikbaar vir omg verkenning kan die SWOT en pestle analise insluit.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Definieer Porter se Vyf kragte.

A
  • Om sakeposisie in mark te analiseer.

* Dis meer van n navorsingstudie wat gedoen word deur die ondern.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem en bespreek Porter se 5 kragte.

A

KRAG VAN VERSKAFFERS:

  • Besigh moet krag v versk bepaal om pryse te beinvloed.
  • Hoe kragtiger versk, hoe minder mag het besigh oor hulle.

KRAG VAN KOPERS:

  • Kopers wat in grootmaat koop, kan onderhandel vir pryse in hul guns.
  • Besigh moet bepaal hoe maklik dit is vir kopers om pryse te verlaag.

KRAG VAN MEDEDINGERS:

  • Verwys na aantal mededingers se vermoe om pryse te beinvloed.
  • Mededinger met unieke produk sal groter krag he.

BEDREIGING VAN SUBSTITUSIE:

  • As besigh produk maklik verkry kan word, verswak die besigh se krag in die mark.
  • Unieke produk sal nie deur plaasvervanger produk bedreig word nie.

BEDREIGING VAN NUWE TOETREDES TOT DIE MARK:

  • Krag hangaf van hoe maklik dit is vir nuwe besigh om mark te betree.
  • Nuwe mededinger kan maklik die mark betree want dit verg min tyd en geld.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Bespreek die Pestwo Analise se Faktore.

1. Polities

A

Uitdaging:
*Sommige regerings beleide kan besigh beinvloed.

Aanbeveling:
*Ondersoek onlangse regerings beleide.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q
  1. Omgewing
A

Uitdaging:
*Bestandele in besigh produkte kan skadelik wees vir kliente.

Aanbeveling:
*Bestandele moet duidelik op ettikette aangedui word om kliente in te lig oor moontlike newe-effekte.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q
  1. Tegnologie
A

Uitdaging:
*Mag dalk nie bewus wees van nuutste tegnologie nie.

Aanbeveling:
*Deurlopende navorsing oor nuuste beskikbare tegnologie in die mark.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q
  1. Ekonomiese
A

Uitdaging:
*Lenings kan duur wees agv hoe rentekoerse.

Aanbeveling:
*Leen geld by finansiele instellings wnr rentekoerse gunstig is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q
  1. Sosiale
A

Uitdaging:
*Besigh kan nie vertroud wees met die plaaslike taal van verbruikers nie.

Aanbeveling:
*Huur werkn wat goed vertroud is met die plaaslike taal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q
  1. Wetlike
A

Uitdaging:
*Regsvereistes vir bedryf van sekere soort besigh is tydrowend.

Aanbeveling:
*Voldoen aan wetlike vereistes vir bedryfs besigh.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Verduidelik die Intensiewe Strategie.

A

MARK PENETRASIE:

  • Nuwe produk penetreer bestaande mark teen lae prys todat dit bekend is aan kliente en Dan verhoog pryse.
  • Groei strat waar besigh fokus op die verkoop van n bestaande produk op n bestaande mark.

MARK ONTWIKKELING:

  • Groei strat waar besigh daarop gemik is om sy bestaande produk op nuwe mark te verkoop.
  • Behels vind van nuwe markte en nuwe maniere om n produk te versprei.

PRODUK ONTWIKKELING:

  • Groei strat waar besigh poog om nuwe produkte in bestaande mark bekend te stel.
  • Besigh genereer nuwe idees en ontw nuwe produkte.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Verduidelik die Diversifikasie Strategie.

A

KONSENTRIESE DIVERSIFIKASIE:

  • Besigh voeg nuwe produk by w verband hou met bestaande produkte , doen beroep op nuwe kliente
  • Kom voor wnr besigh sy produkreeks en markte wil verhoog.

HORISONTALE DIVERSIFIKASIE:

  • Besigh voeg nuwe produk by wat verskil van bestaande produk, doen beroep op huidige kliente.
  • Kom voor wnr besigh ander besigh oorneem, wat in dieselle produksiestadium is maar mag n ander produk bied.

KONGLOMERAAT DIVERSIFIKASIE:

  • Besigh voeg nuwe produk by wat nie verband hou met betsaande produk nie, doen beroep op nuwe kliente.
  • Besigh groei in produkte, dienste en markte.
  • Kom voor wnr besigh sy produkreeks en markte wil verhoog.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Verduidelik die Integrasie Strategie.

A

VOORWAARTSE VERTIKALE STRATEGIE:

  • Besigh kombineer met/neem tussenganger oor.
  • Behels uitbreiding van besigh aktiwiteite om beheer oor direkte verspreiding van produkte te verkry.

TERUGWAARTSE VERTIKALE STRATEGIE:

  • Besigh kombineer met/neem versk oor.
  • Doel: om besigh se onafhanklikh van versk te verminder.

HORISONTALE STRATEGIE:

  • Besigh neem beheer van ander besigh in dieselle bedryf.
  • Doel: om bedreiging van mededinging te verminder.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Verduidelik die Verdedigende Strategie.

A

AFLEGGING:

  • Beeindig van dienskontrak van werkn vir bedryfs redes.
  • Vermindering van aantal produksielyne.

ONTBONDELING:

  • Besigh verkoop party bates wat nie meer winsgewend is nie.
  • Besighede mag produklyne verkoop met stadige groei potensiaal.

LIKWIDASIE:

  • Alle bates word verkoop om krediteure te betaal weens gebrek aan kapitaal.
  • Verkoop die hele besigh om alle verpligtinge te betaal.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is die Voordele van die Intensiewe Strategie ?

A
  • Toename in verkope en winsgewendheid.

* Verbeterde dienslewering kan besigh beeld verbeter.

17
Q

Wat is die Voordele van die Diversifikasie Strategie ?

A
  • Verhoog verkope en besigheidsgroei.

* Verbeter besigheidsnaam en beeld

18
Q

Wat is die Stappe om n strategie te evalueer?

A
  • Ondersoek onderliggende basis van besigh strategie.
  • Kyk vorentoe en terug na die Implimenterings proses.
  • Vergelyk verwagte resultate om redes vir afwykings te bepaal en ontleed hierdie redes.
  • Neem regstellende aksie sodat afwykings regte stel kan word.