137 Flashcards

1
Q

Vraag 1:
Wat is die volgende groep instrumente in die simfonieorkes ná die snaarinstrumente?

A

Antwoord: Die houtblaasinstrumente.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Vraag 2:
Wat is die hoofkenmerk van houtblaasinstrumente?

A

Antwoord: Houtblaasinstrumente is blaasinstrumente wat lug benodig om klank voort te bring.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly