146 Flashcards
1
Q
Vraag 1:
Watter koperblaasinstrument is die grootste?
A
Antwoord: Die tuba is die grootste koperblaasinstrument.
2
Q
Vraag 2:
Watter koperblaasinstrument het die laagste klank?
A
Antwoord: Die tuba het die laagste klank.