Donker Web Finals Paper II Flashcards

1
Q

Wat is Plank se regte naam?

A

Mark Gibbons

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is Xander se ander name?

A

Eckardt Wilken/Ekk-0

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wie het hoofseun geword na Greg die skool verlaat het?

A

Kwanele

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die genre van donker web?

A

Roman/ontwikkelingsroman met elemente van ‘n reisroman, speurverhaal en misdaadfiksie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Voordele (advantages) van eerstepersoonverteller

A
  • Maak verhaal geloofwaardig (believable)
  • Betrek die leser
  • Verteller kan sy eie emosies/gevoelens die beste beskryf
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Nadele (disadvantage) van eerstepersoonverteller

A
  • Weet nie wat ander karakters dink nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Funksie van proloog?

A

om die leser in te lig oor die agtergrond waarteen die verhaal afspeel en nuuskierig te maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Funksie van epiloog

A

om onbeantwoorde vrae vir die leser te beantwoord.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Noem die ruimtes in Donker Web

A
  • Sandhurst, Johannesburg
  • Kgosi Mampuru-II gevangenis (Pretoria)
  • Istanboel, Turkye
  • Florence, Italië
  • Venesië
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Adres van die Baker?

A

Lungarno Amerigo Vespucci 32

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Mlleu

A

Verwys na die tyd en ruimte waarin die gebeurtes in die boek afspeel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is die temas en subtemas van die roman?

A

Wraak, identiteit, wantroue/agterdogtigheid, verraad en geheime

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly