Mense Oor Die Wereld Heen Flashcards

0
Q

Op watter vasteland bly daar niemand permanent nie? hoekom?

A

Antartika. dit is te koud.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
1
Q

Hoeveel mense woon tans op die aarde?

A

7 miljard

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter twee stede in Afrika het meer as 10 miljoene mense?

A

Lagos in Nigerie

Kairo in Egipte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

3 belangrike rede vir mense om in sekere gebiede te vestig

A

Klimaat
Water
Toegang tot minerale en energiebronne

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Hoekom is klimaat belangrik?

A

Makliker om in gematigde klimaat te lewe as in baie koue of baie warm klimaat
Reenval: almal het water nodig om te leef en voedsel te produseer, meeste mense woon in gebiede met hoë reenval of naby riviere

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoekom is water belangrik?

A

Riviere begin in berge waar dit baie reen en vloei dan afwaarts deur droë gebiede. Mense in droë gebiede kan dan langs hierdie riviere gaan bly.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoekom is minerale en energiebronne belangrik?

A

Nedersettings begin waar minerale is
Pype kan water bring na droë gebiede
In koue gebiede word brandstowwe ingebring vir hitte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly