Nasionale Simbole Flashcards

0
Q

Leuse

A

Frase of sin wat beskryf wat die organisasie of land wil bereik of glo

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
1
Q

Simbool is ‘n…

A

Prent of item wat vir iets staan of ‘n spesiale betekenis het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is ‘n ampswapen en hoe word dit gebruik?

A

Soos ‘n land se kenteken
Gebruik om amptelike dokumente te stempel, bv. Geboortesertifikate, ID dokumente
Op geboue
Op geld of munte
Dit wys die voorwerp is amptelik Suid-Afrikaans

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Noem die 9 dele van die ampswapen en elkeen se betekenis

A
Opkomende son: nuwe begin
Sekretarisvoël: nasie styg uit, beskerm homself
Protea: unieke blom - ons nasie is uniek
Khoi-san mense: eerste SA mense; respek
Skild: ons beskerm ons land
Koringare: voedsel en respekteer aarde
Spies en knopkierie: plat, kan veg, verkies vrede
Leuse: beteken 'diverse mense verenig'
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Landsvlag, wanneer begin gebruik en wat beteken die kleure?

A
1994
Rooi: bloed
Blou: die lug
Groen: land
Swart: swart mense
Wit: wit mense
Geel: goud
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Ander betekenisse vir vlag se kleure?

A

Geel swart en groene: kleure van ANC, PAC
Rooi wit blou: kleure van vorige SA vlae
V op vlag: samekoms van verskillende groepe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Volkslied is…

A

Amptelike lied van ‘n land

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

SA se volkslied bestaan uit die volgende twee liedere

A

Die Stem van Suid-Afrika (volkslied voor 1994)

Nkosi sikelel’ iAfrika - eers gesing deur mense wat veg teen apartheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Nkosi sikelel’ iAfrika is geskryf deur wie en wanneer?

A

Enoch Sontonga

1897

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly