1.5: Voldoening aan die Omskrywingselemente van Misdaad (D) Flashcards

1
Q

Wat moet bepaal word om te bepaal of daar sprake is van een of ander misdaad? (1)

A

Of handeling/versuim voldoen aan omskrywingselemente van misdaad waarvoor persoon aangekla word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Watter rol speel opset in die omskrywingselemente van ‘n misdaad? (1)

A
  1. Kan bepaal watter tipe misdryf gepleeg is
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is ‘n misdryf met dubbele opset? (1)

A
  1. Misdaad waar oortreder spesifieke doel het, soos aanranding met doel om ernstig te beseer
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Watter soort misdryf vereis ‘n sekere karateristieke opset? Hoekom? (2)

A
  1. Diefstal
  2. Omdat vereis dat oortreder bedoeling het om iemand anders se eiendom te neem sonder hul toestemming
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is ‘n poging om ‘n misdaad te pleeg? (1)

A
  1. Persoon pleeg handeling of versuim om misdryf te pleeg, maar nie daarin slaag om misdaad volledig te voltooi nie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is besit in die konteks van misdrywe? (2)

A
  1. Persoon het item wat nie aan hulle behoort nie
  2. Persoon besit met bedoeling om te gebruik vir ‘n misdryf (bv. besit van dwelms vir verkoop)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die “beginsel van billike etikettering” in die strafreg? (1)

A
  1. Verseker dat definisie van misdaad oortreding weerspieël wat wet wil verbied
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is definisie-elemente in strafreg? (1)

A
  1. Vereistes waaraan voldoen moet word vir handeling om as misdaad beskou te word
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat sluit die definisie-element in? (3)

A
  1. Tipe handeling
  2. Omstandighede waarin moet plaasvind
  3. Enige nodige opset.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Is voldoening aan die definisie van ‘n misdaad genoeg om ‘n handeling onwettig te maak? Hoekom? (2)

A
  1. Nee
  2. Dit moet ook duidelik wees dat daar geen regverdigingsgronde is nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is wangedrag / onregmatige optrede in die strafreg? (2)

A
  1. As daad wet oortree
  2. Nodige elemente vir aanspreeklikheid (behalwe vir opset)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is die rol van opset in die bepaling van aanspreeklikheid en wangedrag? (2)

A
  1. Subjektiewe gemoedstoestand van persoon wat handeling pleeg
  2. Bepaal of aan definisie van misdaad voldoen
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is nodig vir besit van ‘n item om plaas te vind? (2)

A
  1. Vereis opset om te besit
  2. Vereis kennis van item wat besit word
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Hoe kan misdade gekategoriseer word op grond van hul definisie? (5)

A
  1. Of dit wetlik beskermde belange benadeel of daardie belange in gevaar stel
  2. Of dit ‘n enkele handeling of veelvuldige handelinge behels
  3. Of dit ‘n enkele opset of ‘n dubbele opset vereis
  4. Of dit slegs deur ‘n mens se eie liggaam gepleeg kan word of die gebruik van ‘n instrument vereis
  5. Of hulle formeel of wesenlik omskryf is
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Waarom is opset belangrik om ‘n misdaad te definieer? (2)

A
  1. Om tussen verskillende misdade te onderskei
  2. Om te verseker dat minimum vereistes vir kriminele norm nagekom word
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly