3. Portretsudies Flashcards
(31 cards)
3.1 Definisie van portretstudies
Die teken/skilder/maak van ‘n beeld van ‘n mens se gesig EN skouers.
Wat is die hoofklem van ‘n portret
Die hoofklem van die onderwerp van die kunswerk is die uitbeelding van die gesig
Is portrette gewild
Portrette is een van die gewildste onderwerpe wat deur EEUE gebruik is
Waar kom portretter vaan daan
Dit kom van die afgesigheid van ‘n kamera was dit een van die belangrikste opdragte van belangrike persone in hulle samelewing wat die kunsternaar ontvang het.
Om rede was die studie van die mens se gesig intens bestudeer.
Anatomie van die gesig
Been en spier stelsel van die gesig.
hoekom is prottrete idealistiets
Soms is prottrete meet idealisties uitgebeeld waar veranders gedoen is sodat die persoon se vel vlekloos kan wees.
Hoekom was prottrete ‘n uitdaging
Dit was ‘n uitdaging om dit realisties te laat lyk terwyl hulle die persone se “foute” moes na boots
Blindevisie se waarde
Om visuele vaardighede te verbeter asook die handoog kooridnasie
- Hoeveel keer gaan die breedte van die gesig in die lengte in?
+/- 2 keer
- Wat is die korrekte posisie van die oe horisontaal
In die middle van die gesig
- hoe groot is die spasie tussen die oe?
1 oog spasie
- waar is die onderpunt van die neus
In die helfte van die onderste helfte
- Wat is die korrekte posisie van die ore as die gesig reguit na jou kyk
Tussen die oe en die neus
- Waarom verskil die posisie van die ore sodra die gesig op of af kyk
Want dit beweeg saam die kop
- Watter deel van die gesig staan die meeste uit
Neus
- Watter geometriese vorm is die neus
Afgestompte driehoek
- Watter lip is die donkerste en waarom?
Boonste lip neus se skasuwee val daar oor
- Watter deel van die mond is die donkerste
Middelste deel
- Waarom is daar ‘n skaduvlak onder die onderlip
Maak die dieper deel by die ken
- Is daar donkerlyne om die mondvorm? Hoekom/hoekom nie
Nee, ligte lyne
- Waarom word die boonste ooglid donker geteken
Sodat die oogbal in die oogkaste vertoon
- Wat is die korrekte vorm van die oog bal
Rond
- Hoe breed is die nek?
Selle breede as die slaape
- Waarom is die oe nie in die boonste deel van die blokindeling nie
Dit vorm die middle lyn van die gesig