6. Logo ontwerp Flashcards
(2 cards)
1
Q
Definisie van logo ontwerp
A
‘n Eenvoudige beeld wat die identiteit van ‘n produk of maatskappy of ‘n produk uitbeeld
2
Q
6.2 Eienskappe van ‘n geslaagde logo (10)
A
- ‘n Sterk eenvoudige beeld wees wat die ken van die maatskappy uitbeeld
- Moet duidelike boodskap vir die teikenmark oordra
- Moet maklik leesbaar wees
- Eenvoudige kleurgebruik
- Moet uitgespreek en verstaanbaar wees in alle tale, kulture en geslag
- Onvergeetlik wees
- Onmiddelik herkenbaar wees
- Duidelike en sukselsvol vertoon in enige skaal
- Moet maklik gereproduseer en ekonomies wees
- Lyne en kleure moet die visieen misie van die produk uitbeeld