Poetry - Die Spookhuis Flashcards

1
Q

Waarom is die huis wat beskryf word, nie duidelik sigbaar nie?

A

Die huis is buite die dorp en tussen bosse versteek; dis nag.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waarom is die huis in so ‘n vervalle toestand?

A

Tydens die oorlog is die huis vol gate geskiet en sedertdien is onbewoon.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Ons lees van ‘n duif wat koer op die spookhuis se dak. Watter nagvoël sal ‘n mens eerder verwag om daar te vind?

A

‘n Uil

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarmee word die voordeur van die spookhuis vergelyk?

A

Met die bek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waarmee word die gang vergelyk?

A

Met ‘n tong

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is daar in die gang wat die spreker baie bang maak?

A

Die hele gang wemel van rotte.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoekom moet ‘n mens dit liewers nie waag om te gil nie?

A

Vlermuise sal op jou afduk en jou aanval

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Die spreker dink hy/sy sal veilig wees om in ‘n hoek in te duik. Hoekom is dit egter nie veilig daar nie?

A

Hy beland bo-op ‘n reuse-spinnekop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

‘n Hiperbool word gebruik om die spinnekop mee te beskryf. Verduidelik.

A

Die pate van die spinnekop word met die bene van ‘n mens vergelyk. Hynet wanneer hy sy bek oopmaak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hoe kan ‘n mens sien dat die spinnekop baie aggressief nadat die verteller bo-op hom geduik het?

A

Sy oë blitz met woede.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Reël 15 - “hulle bekkies col tanjies wat klap”
Reël 29 - “omkyk omkyk klappertand”
Sê elke keer wie se tande opmekaar klap en hoekom dit gebeur.

A

Die vlermuise se tandjies klop op mekaar, want hulle is aggressief en wil die benoude spreker daarmee byt. DIe kind se tand klap op mekaar van vrees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Watter effek het die spinnerakke in elke kamer waarheen die kind probeer vlug?

A

Dit is soos sterk arms wat die kind vasgryp.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Watter drie dinge moet die kind doen om uit die huis te ontvlug? Gee net drie paslike werkwoorde as antwoord.

A

“ruk”, “pluk” & “dunk”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Watter woord in die laaste strofe beteken: om vinnig te hardloop?

A

“hol”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Hoekom, dink jy, kyk die kind die hele tyd om terwyl hy hardloop?

A

Hy is bang een van die aaklige goed in die huis agter volg hom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Hoe weet ons dat vrees die kind se liggaamstemperatuur gedurig laat verander terwyl hy hardloop?

A

Die een oomblik sweet hy van die hitte, net daarna voel dit so koud soos ys teen sy rug.

17
Q

Watter natuurgeluide hoor die kind buite die huis wat hom nie bang maak nie?

A

Hy hoor die paddas kwaak en die kriekies krick.

18
Q

Wat hoor hy in die verte dreun?

A

Motors

19
Q

Die kind sê: “alles lyik so gewoon”. Noem een ding wat hy/sy sien wat doodgewoon lyk.

A

Hy sien kinders op skoppelmaaie baljaar.

20
Q

Watter twyfel ervaar die kind as hy/sy sien hoe normaal alles lyk?

A

Hy wonder of alles wat gebeur het maar het sy verbeelding was.