Die Slagoffer Flashcards

1
Q

Wie is die oortreders in hierdie gedig?

A

Die kind se ouens

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wie is die slagoffer in hierdie gedig?

A

die kinf

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe gereeld sienc die kind haar pa gedurende die skooltermyn?

A

elke tweede na week

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wanneer mag sy hom ook nog sien?

A

gedurende skoolvakansie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat sê die word ‘moet’ in reël 6 van haar besoeke aan haar pa?

A

Die lyk na asof sy nie regtig daarna uitsien om vakansies saam met hom deur te bring nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe sal jy die ouers se verhouding beskryf, volgens wat die slagoffer vertel?

A

uitens swak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoe voel van die kind elke keer as die ouers mekaar verwyst?

A

Dit voel asof sy vol gate gesteek word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat laat die kind ‘n hol gevoel op haar maag ervaar?

A

Die verlange om albei haar ouers by haar te hê

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoekom, dink jy, gebruik diekind die word ‘almal’ en nie ‘albei’ nie, in die laaste strofe?

A

Sy voel oorweldig deur die situatsie. Sy verwys na Ma en Pa, Mammie en Pappie, Moeder en Vader. Dit voel asof sy deur baie mense verstot en verwerp word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

‘Kwaadwilig’ beteken

A

met opset

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is die voordeel daarvan dat ons in hierdie gedig ‘n eerstepersoon verteller het?

A

DIe kind vertel in hierdie gedig self van haar gevoelens en hoe sy haar ouers se verwerpping erwaar. Dus, ons leer dis eerstehands.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly