meiose Flashcards

1
Q

Definise van meiose

A

Seldelingsproses wat in geslagsorgane van organisme plaasvind waartydens nie-identiese dogterselle vorm en chromosoomgetal gehalveer word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Definise van mitose

A

Seldelingsproses wat in alle somatise selle plaasvind waartydens identiese dogterselle gevorm word en chromosoomgetal onveranderd bly

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Profase I

A
  • chromosome verkort en word sigbaar as 2 chromatiede, wat deur sentromeer verbind word
  • homoloë chromosoompare is nou sigbaar
  • kernmembaar en nukleolus verdwyn
  • spoel begin vorm
  • chromatiede v elke homoloë pare maak kontak
  • spoel hou aan om te ontwikkel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Metafase I

A
  • spoel strek oor hele sel
  • homoloë chromosome rangskik hulself in homoloë pare op ewenaar van die spoeldrade
  • een chromosoom van elke paar lê weerskante van die ewenaar
  • sentromeer van elke chromosoom verbind aan spoeldrade
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Anafase I

A
  • spoeldrade verkort en trek elke chromosoom van elke chromosoompaar na teenoorgestelde pole van die sel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Telofase I

A
  • chromosome bereik pole van die sel
  • elke pool het nou slegs helfte van die oorspronklike aantal chromosome van die oorspronklike sel
  • selmembraan vernou en verdeel sitoplasma in twee om twee selle te vorm
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Profase II

A
  • elke sel wat tydens meiose I gevorm is, verdeel weer
  • spoelvesels ontwikkel in elk van die nuwe selle
  • elke kern besit haploiede aantal chromosome van die oorspronklike moedersel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

MetafaseII

A
  • individuele chromosome rangskik hulself op ewenaar van elke sel, met sentromere aan spoeldrade verbind
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Anafase II

A
  • spoeldrade begin saamtrek

- sentromere verdeel en dogterchromosome of chromatiede word na teenoorgestelde pole van elke sel getrek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Telofase II

A
  • dogterchromosome of chromatiede bereik pole en nuwe kern word gevorm
  • selmembraan van elke sel vernou en sitoplasma verdeel in 2 selle
  • vier dogterselle word gevorm
  • elke sel het helfte van die aantal chromosome wat in oorspronklike sel was
  • dogterselle verskil geneties van mekaar
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Biologiese belangrikheid van meiose

A
  • meiose bring gamete voort
  • meiose verminder chromosoomgetal van diploied na haploied
  • meiose bevorder genetiese variasie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Trisomie 21

A
  • Down-sindroom
  • chromosoom nr 21 besit 2 kopieë
  • aneuploidie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly