gewerwelde voortplanting Flashcards

1
Q

Uitwendige bevrugting

A
  • sperm bevrug eier buite wyfie se liggaam, gewoonlik in water
  • water verhoed dat eiers uitdroog en laat sperms toe om na eiers te swem
  • sigoot ontwikkel tot larwe wat op dooier of plankton leef
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Inwendige bevrugting

A
  • mannetjie plaas sy sperms binne wyfie se voortplantingsorgane, bevrugting geskied binne wyfie se voortplantingsorgane
  • spermselle gedurende paring direk in wyfie se liggaam vrygestel.
  • by soogdiere bly en ontwikkel bevrugte eiersel binne wyfie se liggaam, waar dit beskerming en voeding ontvang
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Oviparie

A

Eiers word gelê en broei mettertyd uit, buite wyfie se liggaam

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Viviparie

A

Kleintjies ontwikkel binne wyfie se uterus Nadat eiers inwendig bevrug is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Ovoviviparie

A

Kleintjies ontwikkel uit eiers wat inwendig bevrug word en dan binne wyfie se liggaam gehou word tot uitbroei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

4 vliese van amniotiese eier en funskie

A
  1. amnion - embrio omring enmet vrugwater gevul as skokdemper vir embrio dien
  2. allantois - afvalprodukte van embrio wegvoer vliese ontwikkel baie bloedvate wat dit in staat stel om gasse te vervoer wat uit lugsel geabsorbeer word - ekskresie
  3. dooiersak - vetryke voedselbron vir embrio
  4. chorion - wat al ander vliese omring - gaswisseling
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

prekosiale vs altrisiële ontwikkelings

A

prekosiaal - kleintjies betreklik goed ontwikkel by uitbroei, oë oop en kan beweeg en vind self kos bv honders, eende, ganse, beeste, skape, kameelperde

altisieel - kleintjies nie baie goed ontwikkel by uitbroei nie, vind nie self kos nie, beweeg nie en oë toe bv duiwe, vinke, mossie, katte, honed, kangaroes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly