A Flashcards

(91 cards)

1
Q

Nie ñ A voor ñ B ken nie

A

Glad nie geleerd wees nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Van A tot Z

A

Van begin tot eind

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hy het aalwyn getap

A

Hy is ñ slegte stemming

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Altyd op dieselfde aambeeld hamer(slaan)

A

Tot verveelens toe oor dieselfde ding praat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Aan iets kom

A

Iets in besit kry

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Daar is niks aan nie

A

Dis maklik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Dit kom nie daarop nie

A

Dit maak nie saak nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Moenie al jou aanbrandsel uit jou pot uitkrap nie

A

Moenie al jou middele gebruik nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Benede iemand se aandag

A

Nie werd om aandag daaraan te skenk nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hy loop aandklas

A

Hy kuier saans by ñ nooi

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Sy aand- en môrepraatjies kom (stem) nie ooreen nie

A

Hy bly nie altyd by wat hy sê nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hy loop aandklas

A

Hy kuier saans by ñ nooi

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Aangeklam wees

A

Effens dronk wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Iemand met twee aangesigte

A

ñ Vals persoon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Van aangesig tot aangesig

A

Persoonlik ; privaat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Aanhouer wen

A

Deur aan te hou,bereik ñ mens jou doel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Aanklop vir iets

A

Vir iemand iets vra

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Hoog in aansien wees

A

Hooggeag wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

ñ Persoon van aansien

A

Ñ belangrike persoon

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Sonder aansien van persone;sonder aansien des persoons

A

Sonder om onderskeid te maak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Dit staan my nie aan nie

A

Ek hou nie daarvan nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Aanstalte(s) maak

A

Met iets begin
Begin klaarmaak vir iets

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Aanstoot gee

A

Ergernis veroorsaak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Annstoot neem

A

Beledig voel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Jou iets aantrek
Jou daaroor kwel
26
Al dra ñ aap ñ goue ring,hy is en bly ñ lelike ding
Mooi klete alleen maak nie die man nie
27
Die aap kom uit die mou
Die geheime planne word bekend
28
Jou ñ aap skrik
Baie groot skrik
29
N aap in die mou hê
Slinkse streke verberg
30
Nes ñ aap op ñ stokkie sit
Baie beteuterd lyk
31
So min van iets weet soos ñ aap van godsdiens
Heeltamal niks van ñ saak weet nie
32
Die aapstuipe kry
Baie kwaad wees en jou nie kan bedwing nie
33
Met die aarde kennis maak
Baie hard val
34
Voel of jy in die aarde kan wegsink
Baie skaam voel
35
Aardjie na sy vaartjie
Hy aard na sy pa
36
Die ABC van iets
Die eerste beginsels
37
Hy ken nie eers di ABC nie
Hy weet niks
38
Vir iemand die abc moet leer
Ñ baie ontkundige persoon in elementêre sake moet reghelp
39
Iemand se achilleshiel
Sy kwesbare (swak) plek
40
Adam sê dis eva en eva sê dis die slang
Gesê van iemand wat homself verontskuldig
41
Familie van Adam se kant
Baie ver verwant wees
42
Af en aan
By tye
43
Dit gaan so op en af
Dit gaan beter dan weer slegter
44
Goed af wees
Welgesteld wees
45
Hy weet nie waar hy af of aan is nie
Hy weet nie presies hoe sake hom raak nie
46
Meer afbyt as wat jy kan kou
Meer onderneem as wat jy kan uitvoer
47
N afgod maak van
Te veel waarde aan iets heg
48
N afgod van klei
Iets waarop nie staat gemaak kan word nie
49
Die afrog blaas
Die teken gee om trug te trek;vlug;retireer
50
By ñ agterdeur inkruip
N bevooregde posiesie onreelmaatig verkry
51
N agterdeur oophou
Sorg dat daar ñ moontlike uitweg is
52
Op iemand se agterdeur le
Iemand baie benaadeel
53
Jou op die agtergrond hou
Jou eenkant hou om nie aandig te trek nie
54
Agteros kom ook in die kraal (juk)
Die swakste ,stadigste,domste persoon kry ook ñ kans, of bereik op die end ook sy doel
55
Gou op sy agterpote wees(staan)
Gou kwaad word
56
Jou akker sal kraak
Jy sal dit swaar kry
57
Laat jy jou met die akkers in, word jy van varke gevreet
Dit doen iemand kwaad om hom met ongewenste persone op te hou
58
Sy akkers brand
Hy is in die moilikeheid
59
Hy staan asof hy ñ albaster ingesluk het
Hy sê niks
60
Die alpha en die omega
Die begin en die einde
61
N man van twaalf ambagte en dertien ongelukke
Iemand wat niks behoorlik kan doen nie
62
Amen se op alles
Alles goedkeur
63
Daarop kan jy amen se
Daarmee kan jy volkome saamstem
64
Iemand wat nie amen kan se nie
Iemand wat te lank praat of omslatig is
65
Ja en amen speel
Iemand na die mond praat
66
Apie kyk vir kierrie kos
Gesê as jy iemand fop of uit oorlê
67
Apie op n stokkie
N dom persoon
68
Jou ñ apie lag
Uitbundig wees
69
Apie wees
Vir die gek gehou word
70
Toe jy nog n apie was
Voor jy gebore was
71
Die appel val nie ver van die boom nie
Die gaardheid van die ouers word deur die kinders oorgeerf
72
Een vrot appel steek al die ander aan
Van ñ slegte persoon gaan daar skadelike invloed uit
73
Iets vir ñ appel en ei verkoop
Iets spotgoedkoop verkoop
74
Met sy appels gooi
Met die vuis slaan
75
N appeltjie met iemand te skil
N netelige saak met iemand afhandel
76
Die arm (elmboog) lig
Sterk drank drink
77
Die arm met iemand ophef l
Iemand met geweld bereig
78
Die arms slap laat hang
Moedeloos word
79
Iemand met oop arms ontvang
Iemand baie hartelik ontvang
80
Iemand onder die arm neem
Iemand ondersteun
81
Iemand se arms bind
Iemand magteloos maak
82
Armoede leer (maer honde) bene kou
Deur armoede leer ñ mens om vinding ryk te wees
83
As armoede by die voodeur inkom gan liefde by die agterdeur uit
Liefde word in die getroude lewe minder as armoede druk
84
Iemand se hand in die as slaan
Iemand oortref; iemand uitgesit by sy nooi
85
Iemand uit die as optel
Iemand uit ñ nederige posisie help
86
Soos as in die mond
Baie onaangenaam
87
In een asem noem
Saam noem
88
Jou asem mors
Tevergeefs oor iets praat
89
Jou asem ophou
Vrees dat iets sal gebeur
90
Lank van asem wees
Langdradig wees
91
Op die ashoop sit
Moedeloos of treurig wees