B Flashcards

(118 cards)

1
Q

Baadtjie uitrek

A

Hard werk;klaarmaak om te baklei

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Bo jou baadjie

A

Bokant jou vermoëns

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Die geel baadjie aanhe

A

Jaloers wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Iemand op sy baadjie gee

A

Iemand ʼn pak slae gee

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Iemand op sy baadjie takseer

A

Iemand na sy uiterlik beoordeel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Jou baadjie vir ʼn ander uitrek

A

Baie goedhartig wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Op jou baadjie kry

A

Slae kry

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Baan breek

A

Nuwe paaie inslaan,die eerste en vernaamste moeilikheid uit die weg ruim

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Op die lange baan skuif

A

Vir ʼn onbeperkte tydperk uitstel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Op ʼn gladde baan

A

Op die verkeerde baan

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Van die baan wees

A

Uitgestel wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Baas wil wees

A

Almal wil regeer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Eers baas en dan klaas

A

Die meerdere moet eers gehelp of bedien word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Klein baas is beter as groot k eg

A

Dis beter om selfstandig te wees, al is dit op ʼn klein skaal,as om dienaar van ander te wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Iemand ʼn koue bad gee

A

Iemand se geesdrif demp

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Bak en brou

A

Alles verknoei en bederf

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Hulle eet nie uit een bak nie

A

Hulle kom nie met mekaar oor die weg nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Van bakboord na stuurboord stuur

A

Iemand doelloos rondstuur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Sy sit op die bakoond

A

Sy is ouerig en sal dalk nie trou nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Die bal aan die rol sit

A

N saak aan die gang sit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Leë ballies maak die meeste geraas

A

Mense met min verstand praat die meeste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Balke saag

A

Snork

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Die balk in jou eie oog nie opmerk nie

A

Jou eie groot foute nie raaksien nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Liewer bang jan as dooie jan

A

Liewer lafhartig as dood

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Alles aan jou bas hang
Te veel vir klere uitgee
26
Daar sal jy geen bas afmaak nie
Jy sal daar nie slaag nie
27
Iemand op sy bas gee
N pak slae gee
28
Op jou bas kry
Slae kry, ʼn nederlaag ly
29
Geen bed van rose nie
Iets moeiliks
30
Soos jy jou bed maak so sal jy daarop slaap
ʼn mens dra die gevolge van jou dade
31
Vroeg uit die bed maak die beursie vet
Wie vroeg opstaan sal ryk of voorspoedig wees
32
Baie harde (ou) bene kou
Baie swaar kry
33
Iemand se bene onder sy lyf uitslaan
Iemand se argumente ontsenu; iemand mismoedig maak
34
Iets op die been bring
Tot stand laat kom
35
Met een been in die graf staan
Oud en afgeleef wees
36
Met verkeerde been uit die bed klim
Vroeg in die oggend al nukkerig wees
37
Sy bene begin rooi word
Hy begin vryerig raak
38
Weer op die been wees
Herstel wees
39
Beenaf wees op ʼn nooi
Verlief wees
40
Betyds begin is ʼn goeie geweer
Wie vroegtydig iets aanpak, kan suksesfol wees
41
ʼn goeie begin is halfpad gewin
As ʼn mens fluks begin is die werk gou klaar
42
Te laat vir jou eie begrafnis wees
Baie stadig wees
43
Dit gan my begrip te bowe
Ek kan dit glad nie verstaan nie
44
ʼn goeie begrip het maar ʼn halwe woord nodig
Aan iemand wat jou verstaan ,is dit nie nodig om die hele saak uiteen te sit nie
45
Bek lek en stert swaai
Met ʼn kruiperige, vleiende houding
46
Glad van bek wees
Goed kan praat
47
Iemand in die bek ruk
Iemand berispe
48
Iemand is net bek
Hy is ʼn groot praater
49
Jou bek verbypraat
Sê wat geheim moes gebly het
50
Meer bek as binnegoed he
Net kan praat en min verstand openbaar
51
Met ʼn bek vol tande staan
Nie weet wat om te sê nie
52
Met ʼn droe bek sit
Niks te ete kry nie
53
ʼn bek soos ʼn skeermes hê
Baie goed ter tale wees
54
ʼn dik bek he
Ontevrede wees
55
ʼn groot bek he
Grootpraat
56
So moet ʼn bek praat
Jy praat so reg na my hart
57
So ʼn bek moet jem kry
Dis werd om na die persoon te luister
58
Sonder om ʼn bek te trek
Baie onskuldig
59
Sy bek hang
Hy is teleurgesteld
60
Bek af wees
Baie mismoedig wees
61
ʼn bitter beker tot op die bodem moet drink
ʼn swaar beproewing tot die eind moet deurmaak
62
Dit sal jou suur bekom
Jy sal spyt wees daaroor
63
Belofde maak skuld
Iemand moet sy belofte nakom
64
As die berg nie na Mohammed wil kom nie, moet Mohammed na die berg gaan
ʼn mens moet die mindere wees sas die ander nie wil toegee nie
65
Berge versit
Baie uitrig
66
Die berg het ʼn myis gebaar
Groot dinge is verwag en net iets kliens het gebeur
67
Die verste berge is altyd die blouste
Onbereikbare dinge lyk altyd die beste
68
ʼn berg van iemand se skouers af
Baie verlig voel
69
ʼn berg van ʼn molshoop maak
Iets groter maak as wat dit is
70
Berou kom te laat
Eers wanneer iets gebeur is ʼn mens spyt daaroor
71
ʼn nuwe besem vee skoon
ʼn nuwe werk word altyd met ywer aangepak
72
Onder die besemstok staan
Deur die vrou regeer word
73
Besin eer jy begin
Dink goed voordat jy optree
74
Hy het te veel bessies geëet
Hy is dronk
75
Soek beter en kry slegter
Nooit tevrede wees nie
76
Jou eie beuel blaas
Jou eie roem verkondig
77
Iemand die bieg voorlees
Iemand ernstig vermaan
78
Liewer bieg as lieg
Dit doen mense god om met die waarheid uit te kom as ʼn fout begaan
79
Biltong maak van iemand
Iemand totaal oorrompel
80
Biltong sny voor die bees geslag is
Op iets staat maak wat nog moet gebeur
81
ʼn Droë biltong
ʼn baie vervelende mens
82
ʼn nuwe baadjie omslaan
ʼn beter begin maak
83
Hy blaf harder as wat hy byt
Hy sit nie sy dreigemente in dade om nie
84
Leë blikke raas die meeste
Grootpraters voer maar min uit
85
Met ʼn blik aan sy stert huis toe kom
Verleë trugkeer
86
Sonder blik of bloos
Sonder om enigsins skaam te wees
87
Niemand so blind as wie nie wil sien nie
Gese van iemand wat hom nie laat oortuig nie
88
Een blinde kan nie ʼn ander blinde lei nie
Een onkundige kan nie ander help nie
89
In die land van blindes is eenoog koning
Onder dommes is ʼn halfgeleerde persoon groot
90
Bloed is dikker as water
Vir bloedverwante doen ʼn mens altyd meer as vir ander
91
Bloed uit ʼn klip wil tap
Die onmoontlik probeer doen
92
Blou bloed hê
Van hoë afkoms wees
93
Iemand se bloed in sy are laat stol
Groot skrik
94
Na bloed dors
Wraak wil neem
95
ʼn bloedsuier
ʼn hardvogtige woekeraar
96
Lieg dat jy blou word
Vreeslik lieg
97
Praat tot jy blou word
Tevergeefs pleit
98
ʼn bloutjie loop
Deur ʼn nooi afgese word
99
Elke bobejaan het sy krans
Persone met dieselfde geaardheid gaan graag met mekaar om
100
ʼn bobejaan agter die bult gaan haal
Moeilikheid tegemoetloop
101
Soveel van iets weet soos ʼn bobbejaan van godsdiens
Niks van iets weet nie
102
Toe jy nog ʼn bobbejaan was
Voor jou geboorte
103
Bobbejaanstuipe kry
Kwaad wees
104
Nie boe of ba kan sê nie
Niks kan sê nie
105
Dit spreek soos ʼn boek
Dit is van selfspreekend
106
Iemand soos ʼn boek lees
Iemand goed verstaan
107
In iemand se goeie boeke wees
By iemand in die guns wees
108
N geslote boek
ʼn geheim
109
Boekvat
Huisgodsdiens
110
Bog praat
Onsin praat
111
Jy lyk ʼn mooi bog
Jy sal dit nooit kan doen nie
112
Bok op die muur wees
Neutraal wees
113
ʼn ou bok lus nog ʼn groen blaartjie
ʼn ouerige mens hou ook van iets lekkers
114
In die bol gepik
Nie heeltemal by sy verstand wees nie
115
Buig ʼn boompie terwyl hy nog jonk is
Kweek ʼn goeie karaktertrekke by n kind aan terwyl hy nog jonk is
116
Die boom aan die vrugte ken
N mens se karakter kom in sy dade voor
117
Hoe bome vang baie wind
Vername persoone word baie gekritiseer
118
ʼn boom gooi altyd ʼn skaduwee
Ouers het altyd ʼn invloed op hulle kinders