Alles oor die Nazi Flashcards
(20 cards)
Vraag: Al is Duitsland in die oorlog verslaan, was die Duitsers nog altyd trots op hulle land.
Antwoord: Waar
Vraag: Die Geallieerdes het Duitsland nie vir die oorlog geblameer nie.
Antwoord: Vals
Vraag: Die voorwaardes van die Vredesverdrag het nie probleme vir die Weimar Republiek veroorsaak nie.
Antwoord: Vals
Vraag: Wat is die Weimar Republiek?
Antwoord: Die demokratiese regering van Duitsland ná die Eerste Wêreldoorlog.
Vraag: Wat was die nuwe naam vir Duitsland in daardie tyd?
Antwoord: Weimar Republiek
Vraag: Wanneer en waar is die Nazi-party gestig?
Antwoord: 5 Januarie 1919, in München
Vraag: Wat het gebeur met Hitler in 1923?
Antwoord: Hy is in hegtenis geneem en tronk toe gestuur.
Vraag: Noem drie van die Nazi-party se beloftes.
- Om werk te skep
- Om Duitsland sterk en verenig te maak
- Om weerstand te bied teen die Verdrag van Versailles
Vraag: Wat het gebeur ná die besetting van Ruhr?
Antwoord: Duitsland kon nie meer die oorlogskuld betaal nie.
Vraag: Watter lande het Duitsland geld geleen?
Antwoord: Amerika, deur die Dawes-plan (1924) en Young-plan (1929)
Vraag: Wat was die naam van Hitler se boek?
Antwoord: Mein Kampf
Vraag: Wanneer het die Groot Depressie begin?
Antwoord: In 1929, na die ineenstorting van die aandelebeurs in Wallstraat.
Vraag: Waarom was Duitsland so erg geraak deur die depressie?
Antwoord: Omdat hulle afhanklik was van Amerikaanse lenings (Dawes- en Young-planne).
Vraag: Wat was een van die gevolge van die depressie in Duitsland?
Antwoord: Massa werkloosheid en verlies van vertroue in die Weimar-regering.
Vraag: Hoe het Hitler voordeel getrek uit die ekonomiese krisis?
Antwoord: Hy het mense belowe om werk en stabiliteit te bring, en het hul vrese uitgebuit.
Vraag: Watter groepe het Hitler as sondebokke uitgebeeld?
Antwoord: Jode en kommunist
Vraag: Watter belangrike posisie het Hitler in 1933 ontvang?
Antwoord: Hy is as kanselier van Duitsland aangestel.
Vraag: Hoe het die Nazi-party propaganda gebruik?
Antwoord: Om Hitler as ’n redder van Duitsland voor te stel.
Vraag: Wat was die rol van die SA en SS?
Antwoord: Hulle het geweld en intimidasie gebruik teen politieke opponente.
Vraag: Watter belofte het die Nazi’s gemaak oor die Verdrag van Versailles?
Antwoord: Om dit teen te staan en die bepalings daarvan te hersien of te verwerp.