Bestuursvlakke Flashcards
(6 cards)
1
Q
Noem die 3 bestuursvlakke.
A
Top-middel en-laervlak.
2
Q
Wat is die topvlakbestuur verantwoordelik voor ?
A
Missie, visie, langtermynbeplanning,strategie en korporatiewe kultuur,
3
Q
Wat is die voorbeeld rolle van topbestuur ?
A
Direksie, hoof uitvoerende beamptes (CEO’S),vennote.
4
Q
Wat doen middelvlak bestuur?
A
Implementeer planne van topvlak, bestuur departemente, medium en korttermyn beplanning.
5
Q
Voorbeelde van middelvlak bestuurders ?
A
Bemarkingsbestuurders, aankoopbestuurder, HR-bestuurder.
6
Q
Wat is die laervlak se rol ?
A
Bestuur daaglikse aktiwiteite, toesig hou oor werkers, motiveer span.