Onderwerp 1.1 : Hoofstuk 2 Flashcards

(17 cards)

1
Q

Noem die 3 wereldveranderinge war bestuurders beinvloed

A

Groeiende globalisering van ekonomie, tegnologiese innovasie , toenemende sosiale wanbalanse

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waarvoor staan “BOLB” as bestuursfunksie ?

A

Beplanning, Organisering, Leiding , Beheer/Kontrole

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat beteken beplanning as bestuursfunksie ?

A

Om ‘n organisasie se doelwitte te stel en die beste manier te vind om dit te bereik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat beteken organisering as ‘n bestuursfunksie?

A

Die ontwikkeling van ‘n struktuur wat wys hoe mense en hulpbronne gebruik moet word om doelwitte te bereik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat beteken leiding as ‘n bestuursfunksie ?

A

Die motivering en rigting van werknemers om organisasie-doelwitte te bereik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat beteken beheer/kontrole as bestuursfunksie?

A

Die monitering va die vordering van die organisasie na sy doelwitte toe.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Definieer die term : bestuur.

A

Die proses om met of deur ander te werk om organisasie-doelwitte doeltreffend en effektief te bereik in ‘n veranderende omgewing.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Noem die 6 komponente van bestuur.

A

1.Bestuur is n proses.
2.Werk met en deur ander.
3.Bereik doelwitte
4.Balans van effektiwiteit en doeltreffenheid.
5.Benut skaars hulpbronne optimaal.
6.Hanteer ‘n veranderende omgewing.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is die bestuursproses ?

A

‘n Stel aktiwiteite met die doel om insette te transforeer om organisatoriese doelwitte te bereik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is die doel van ‘n bestuursproses ?

A

Om wins te bereik, organisatoriese doelwitte te bereik enby te dra tot die rykdom van die samelewing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Watter aktiwiteite/funksies vorm deel van die bestuursproses ?

A

BOLB- beplanning,organiseering,leiding,beheer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat word benodig as insette in die bestuursproses ?

A

Menslike hulpbronne, Kapitaal ,Fisiese hulpbronne, Grondstowwe, tegnologie en vaardighede.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat beteken dit dat bestuur ‘n proses is ?

A

Dit beteken dit is ‘n dinamiese reeks verwante aktwiteite wat voortdurend uitgevoer word om organisasie-doelwitte te bereik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is die uitsette van die bestuursproses?

A

Produkte/dienste vir kliente

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Waarom is die bestuursproses belangrik vir doeltreffendheid eneffektiwiteit ?

A

Dit help om beperkte hulpbronne optimaal te benut en verseker dat die regte dinge reg gedoen word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly