Bl.95 - 103 Eenheid 3 Reaksies van metale en nie-metale met suurstof Flashcards
(38 cards)
Watter element is die volopste op aarde?
Suurstof (O)
Suurstof maak ongeveer ______ uit van ons atmosfeer en kom voor in water en dele van die aard____
21%; kors
Teen gewone _________________________ is suurstof ‘n kleurlose,reuklose gas.
temperature en druk
Hoe het suurstof sy naam gekry?
Omdat wetenskaplikes in die 18de eeu het gedink dat slle sure suurstof moes bevat.(“oxygen” kom van die griekse woord “oxys” en “gene” wat suur en omte genereer beteken) Ons weet egter nou dit is nie waar nie.
Wie het suurstof ontdek en wanneer het hy geleef?
Joseph Priestly (1733 - 1804)
Wanneer sê ons dat elemente spontaan met suurstof reageer?
Wanneer elemente reageer met suurstof sonder dat enige energie nodig is om die reaksie te begin.
Wat is aktiveringsenergie?
Energie wat nodig isom ‘n chemiese reaksie te begin.
Wat stel reaksies wat met suurstof plaasvind vry?
energie in die vorm van lig of hitte
Wat is die algemene vergelyking vir die reaksie tussen ‘n metaal en suurstof?
metaal + suurstof => metaaloksied
Sommige metale reageer met suurstof tydens _____________
verbranding
Metaaloksiede is basisse wat in water _________ om ____________ ___________ te vorm.
oplosom alkaliese oplossing te vorm
Wat noem ons die verbinding wat vorm in die volgende scenario:
Wanneer ‘n klein hoeveelheid staalwol, wat hoofsaaklik yster bevat, in ‘n suurstof verhit word, gloei die staalwol helder geel en veroorsaak geel vonke. Die ysteroksied wat vorm is ‘n swart harde massa.
magnetiese ysteroksied/magnetiet
Skryf die woord- en chemiese vergelyking vir magnetiet neer.
Woordvergelyking: yster + suurstof=> magnetiese ysteroksied (magnetiet)
Chemiese vergelyking: 3Fe + 2O2 => Fe3O4
Wat is roes?
‘n Bruin ysteroksied wat vorm wanneer yster stadig met suurstof reageer.
Gee did woord- en chemiese vergelyking vir roes
Woordvergelyking: yster + suurstof => ysteroksied (roes)
Chemiese vergelyking: 4Fe + 3O2 => 2Fe2O3
Beskryf hoe magnesiumoksied gevorm word
Wanneer die metaal magnesium in die lug (wat suurstof bevat) brand, is die produk magneeiumoksied.
Gee die woord en chemiese vergelyking vir die vormjng van magnesiumoksied
Woordvergelyking: magnesium + suurstof => magnesiumoksied
Chemiese vergelyking: 2Mg + O2 => 2MgO
Wat is korrodeer?
Wanneer lug, water of ander stowwe in die omgewing ‘n metaal aanval.
Waaruit bestaan staal hoofsaaklik?
Yster
Noem voordele en gebruike van yster en staal (8)
Dit is sterk en redelik goedkoop om te vervaardig. Ons gebruik dit om motors, kettings en gereedskap te maak. Ons gebruik dit ook wanneer ons groot strukture, soos geboue, spoorwegstelsels en brûe, bou.
Waaruit bestaan die roes wat vorm?
Dit is ‘n rooibruin, vlokkerige poeier wat hoofsaaklik bestaan uit ysteroksied wat aan watermolekules gebind is.
Wanneer roex yster vinniger?
Wanneer, sout, seewater of suurreën teenwoordig is
Watter ander metale kan ook korrodeer?
Sekeres soos aluminium en chroom.
Vergelyk wat gebeur wanneeer ander metale korrodeer teenoor wanneer yster korrodeer
Wanneer die ander metale roes, vorm ‘n baie dun lagie metaaloksied op sy oppervlak. Hierdie lagie verseël die metaal en keer dat dit verder korrodeer. In teenstelling hiermee vorm yster wat roes, vlokkies wat nie aan die metaal vaskleef nie, maar loskom.