Bywoorde Flashcards
(51 cards)
1
Q
Die 3…
A
Tyd. Wyse. Plek.
2
Q
In die oggend
A
Soggens
3
Q
In die aand
A
Saans
4
Q
In die middag
A
Smiddags
5
Q
In die nag
A
Snags
6
Q
In die dag
A
Bedags
7
Q
Elke dag
A
Daagliks
8
Q
Elke week
A
Weekliks
9
Q
Elke maand
A
Maandeliks
10
Q
Elke jaar
A
Jaarliks
11
Q
By die huis
A
Tuis
12
Q
Binne
A
Binnekant
13
Q
Buite
A
Buitekant
14
Q
Hierdie dag
A
Vandag
15
Q
Hierdie môre
A
Vanmôre
16
Q
Hierdie middag
A
Vanmiddag
17
Q
Hierdie aand
A
Vanaand
18
Q
Hierdie jaar
A
Vanjaar
19
Q
Die vorige dag
A
Gister
20
Q
Twee dae gelede
A
Eergister
21
Q
Die volgende dag
A
Môre
22
Q
Die dag na môre
A
Oormôre
23
Q
Op hierdie plek
A
Hier
24
Q
Op daardie plek
A
Daar
25
Na hierdie plek
Hiernatoe / hierheen
26
Na daardie plek
Daarnatoe / daarheen
27
Op 'n spesifieke plek
Iewers, êrens
28
Op geen plek nie
Nêrens
29
Op elke plek
Orals
30
Nou
Dadelik, onmiddellik
31
Op die regte tyd
Betyds
32
Oor 'n kort tydjie
Binnekort
33
Oor 'n rukkie
Netnou
34
Al die tyd
Altyd
35
Op geen tyd nie
Nooit
36
Sommige van die tyd
Somtyds
37
Hierdie dae
Deesdae
38
Gedurende daardie tyd
Destyds
39
Met die verloop van tyd
Mettertyd
40
In min woorde
Kortliks
41
Baie keer
Dikwels
42
Nie baie keer nie
Selde, min
43
Daar is 'n kans
Miskien, dalk
44
Dit is seker
Sekerlik
45
Baie lus daarvoor
Graag
46
Voor sonop
Douvoordag
47
Wanneer die son opkom
Sonop
48
Wanneer die son ondergaan
Sonsondergang, sononder
49
Net voor dit donker word
Skemering
50
'n kort entjie daarvandaan
Naby
51
Aan die einde
Eindelik