chemie van lewe Flashcards

(32 cards)

1
Q

wat is die belangrikste anorganiese verbinding wat noodsaaklik is vir lewe

A

water

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

makro-elemente

A

word in groot hoeveelhede benodig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

mikro-elemente

A

word in klein hoeveelhede benodig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

koolhidrate is opgebou uit die elemente__,__ en __.

A

koolstof, waterstof en suurstof

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

monosakkariede

A

enkele suiker

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

disakkariede

A

dubbel suikers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

polisakkariede

A

veelvoudige suikers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

die toets vir glukose word genoem__.

A

benedict oplossing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

n positiewe toets vir koolhidrate sal watter kleur wees?

A

oranje-rooi

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

die toets vir stysel word genoem

A

jodiumoplossing

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

n positiwe toets vir stysel sal n __ kleur wees

A

blouswart

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

n lipied bevat __,__,__

A

koolstof, waterstof en suurstof

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

n lipiedmolekuul bestaan uit___ en ___.

A

1 gliserol en 3 vetsuurmolekule

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

versaadige vette het(a)___ in die(B) ___ en is hoofsaaklik van (C)____. Versadigde vette is hoofsaaklik (D)____ by kamertempratuur

A

A- enkelbindings
B- vetsuurketting
C- dierlike oorsprong
D-vastestowwe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

onversadigde vette het een of meer (A)___ in die vetsuurketting en is hoofsaaklik van(B)___.onversadigde vette is (C)___ by kamer tempratuur

A

a-dubbelbindings
b-plantaardige oorsprong
c-vloeistowwe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

proteine bestaan uit ___,___,___ en ____.

A

koolstof, waterstof, suurtof en stikstof

17
Q

noem die monomere van proteine

18
Q

hoe word dipeptied,tripeptied en gevorm?

A

dipeptied- word gevorm wanneer twee aminosure verbind
tripeptied-word gevorm as drie aminosure verbind

19
Q

wat is n polipeptied?

A

is n lang ketting aminosure wat met peptiedbinding verbind is

20
Q

benoem die toets vir protiene en watterkleur dit sal wees as dit positief is

A

die biuret toets en dit sal pers wees as dit positief is

21
Q

ensieme is____.

22
Q

nukleiensuur is gebou uit___,___,___,___ en ___

A

koolstof,waterstof,suurtof, stikstof en fosfor

23
Q

dns/dna word in die___ van n sel aangetref

24
Q

rns/rna word in die___ en ___ van n sel aangetref

A

nukleus en sitoplasma

25
vitamiene is nodig vir normale___,___ en ___
metabolisme,groei en ontwikkeling
26
selwand is n stewige , nie-lewendemlaag wat buite die____ aangetref word
selmembraan
27
selwand bestaan uit ____
sellulose
28
n selwand word net aangetref by n diersel of n plantsel?
n plantsel
29
wat is die fumksie van die selwand
is n ondersteuningstruktuur wat die lewende inhoud van die plantsel beskerm
30
n selmembraan vorm waar van die sitoplasma
in die buitenste grens van die sitoplasma
31
bevat n plantsel net n selmembraan of n diersel net n selmembraan of albei bevat n slemembraan
albei bevat n selmembraan
32
wat is die funksie van die selmembraan?
die selmembraan is selektief -deurlatend en beheer die beweging van stowwe in en uit die sel