vervoer metodes in jou liggaam Flashcards
(33 cards)
defineer difusie
difusie is die beweging van stowwe van n hoer konsentrasievlak na n gebied met n laer konsentrsie vlak
defineer osmose
osmose is die vervoer van water van n hoe waterpotensiaal na n gebied met n laer waterpotensiaal
difineer aktiewe vervoer
die beweging van molekule vanaf n lae na n hoe konsentrasie
neukleus bestaan uit___?
n dubbele membraan
hoe vorm chromosome
die chromatiennetwerk verkort en verdik om chromosome te vorm wanneer n sel verdeel
wat is die funkisie van die nuekleus?
die neukleus beheer die aktiwiteite van die sel
gedeeltes van die sitoplasma is in ‘n (A)___ terwyl ander gedeeltes in n(B) ____ toestand is
a- vloiebaretoestand
b- jellyagtige toestand
funksie van die sitoplasma
dit berg stowwe
mitochondria kom in beide __ en __ voor
plant- en dierselle
wat is die funksie van die mitochondria
dit stel energie vry tydens selresperasie
definieer ribosome
ribosome is klein ronde strukture wat in plant- en dierselle voorkom
wat is die funksie van ribosome
ribosome is die plek waar proteiensintese plaasvind
die ER kom voor in beide ___ en ___ voor
in plant- en dierselle
n gladde ER bevat of bevat nie ribosome
bevat nie
n growwe ER bevat of bevat nie ribosome
bevat
funksie van die ER
die er vervoer stowwe van een deel van die sitoplasma na n ander deel
n golgi-apparaat bestaan uit___
stapels plat membraansakkies
jou antwoord in vr17 word ook as ? bekend
sisternums
golgi- apparaat kom oor in ___ en___
plant en dierselle
die funksie van golgi- apparaat
dit berei proteiene voor vir veroer na ander dele van die sel
plastiede kom waar voor?
kom slegs in plantselle voor
wat is die drie tipes plastiede
chloroplaste, chromoplaste en leukoplaste
chloroplaste word hoofsaaklik gevind in __ dele van n plant
fotosinterende
fotosinterende dele van die plant is bv.
hul blare