D.A 1.2 Flashcards

Hoofstuk 2-3 (8 cards)

1
Q

‘n Minderjarige het nie die nodige toestemming van sy of haar ouers om die verbintenis aan te gaan nie.

A

Vernietigbaar.

Bl22-23

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Een van die partye het die verbintenis onder dwang of vreesaanjaging gesluit en wilsooreenstemming is as gevolg daarvan nie bereik nie.

A

Vernietigbaar.

BL17-18

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Een van die partye was as gevolg van geestesongesteldheid handelingsonbevoeg ten tyde van die sluit van die verbintenis.

A

Nietig.

Bl20-21

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Identifiseer die vereistes van ʼn putatiewe verbintenis.

i. Die verbintenis moet nietig wees.

ii. Albei partye moet meerderjarig wees.

iii. Een of beide partye moet ter goeder trou onbewus wees van die nietigheid van die verbintenis.

iv. Die verbintenis moet vernietigbaar wees

v. Die verbintenis moet ongeoorloof wees.

A

i en iii.

Bl47

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Identifiseer die gevalle waar die voorsittende beampte van die kinderhof

i. Waar die minderjarige geen ouer of voog het nie.

ii. Vir gerieflikheidsredes.

iii. Waar die minderjarige die huwelik van die ouer of voog wil weerhou.

iv. Waar daar voldoende rede bestaan waarom die ouer of voog se toestemming nie verkry kan word nie.

v. Om tyd en kostes te bespaar.

A

i en iv.

Bl25

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Aanverwantskap in die sylinie bestaan tussen u en u …

A

Skoonsuster.

Bl31-34

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Is die volgende stelling waar of vals?

In die geval van die vernietiging van ʼn vernietigbare verbintenis word die bevel verleen op grond van omstandighede wat na die sluit van die verbintenis ontstaan het.

A

Vals

Bl18-19

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

In watter saak is daar beslis dat die toestemming van die eerste vrou nodig is vir die sluiting van ʼn daaropvolgende Xitsonga-huwelik deur die man?

  • Fanti v Boto and Others 2008 5 SA 405 (K).
  • Maluleke and Others v Minister of Home Affairs and Another [2008] JOL 21827 (W).
  • Minister of Home Affairs and Another v Fourie and Another (Doctors for Life International and Others, Amici Curiae); Lesbian and Gay Equality Project and Others v Minister of Home Affairs and Others 2006 1 SA 524 (KH).
  • MM v MN 2013 4 SA 415 (KH).
  • Zulu v Zulu 2008 4 SA 12 (D).
A

MM v MN 2013 4 SA 415 (KH).

BL44

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly