Dias en Da Gama Flashcards

(38 cards)

1
Q

Wie was Bartolomeus Dias?

A

Hy was n Portugese ontdekkingsreisiger wat gestuur is om die suid punt van Afrika te ontdek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

In watter jaar is Bartolomeus Dias gebore?

A

1450

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wie stuur Bartolomeus Dias om Goudkus van Afrika te verken en in watter jaar?

A

Koning Johannes II van Portugal
1481

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat was Dias se eerste ontdekkingsreis?

A

1481
Na die Goudkus aan Wes Afrika

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Waar is die goudkus?

A

Wes-Afrika

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wie stuur Bartolomeus Dias op 10 Oktober 1486 om waarheen te gaan?

A

Word deur koning Johannes II gestuur om ekspedisie te lui om om die suidpunt van Afrika te seil

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wanneer verlaat Bartolomeus Dias Portugal na suidpunt van Afrika?

A

Augustus 1487

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat vat Bartolomeus Dias saam as hy op sy ontdekkingsreis na die suidpunt van Afrika vertrek?

A

2 gewapwnde karvelle
1 voorraadskip

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waar stop Bartolomeus Dias vir voorrade?

A

Sao Jorge de Mina

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat was Soa Jorge de Mina

A

Portugese fort aan die goudkus van Wes-Afrika.
Ontdekkingsreisigers soos Bartolomeus Dias kry nuwe voorraad hier

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is die eerste baai naby suidpunt van Afrika waar Bartolomeus Dias in Desember 1487 stop?

A

Walvisbaai

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoekom doop Bartolomeus Dias die Kaap van Goeie Hoop die Kaap van Storms?

A

In Januarie 1488 seil hy deur n storm om die Kaap van goeie hoop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wanneer seil Bartolomeus om die Kaap van Goeie Hoop?

A

Jan 1488

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wanneer kom Bartolomeus Dias by Mosselbaai aan?

A

Februarie 1488

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Waar is die Dias kruis?
Wanneer is hy opgerig?

A

Kwaaihoek in die Oos-Kaap opgerig in 1488

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is die verste punt wat Bartolomeus Dias bereik in suidpunt van Afrika voor hy omdraai huis toe?

A

Kwaaihoek, Oos-Kaap

17
Q

Wanneer kom Bartolomeus Dias by Kwaaihoek aan?

A

12 Maart 1488

18
Q

Hoe lank was Bartolomeus Dias se ekspidisie na suidpunt van Afrika en terug?

A

Ongeveer 16 maande

19
Q

Van watse land kom Bartolomeus Dias af?

20
Q

Waarheen reis Dias volgende nadat hy suidpunt van Afrika ontdek het?

A

Seil saam met kaptein Pedro Cabral om Brasilie te ontdek
Sterf in storm by Kaap van Goeie Hoop

21
Q

Hoe en waar is Bartlomeus Dias oorlede?

A

1500’s
Op see in storm by kaap van Goeie Hoop.

22
Q

Wat het Portugese ontdekkingsreisigers in 14de en 15de eeue opgerig in Afrika waar hulle gestop het?

A

Padrao of
Sandpilare

23
Q

Noem n voorbeeld van n padrao of sandpilaar in Afrika.

24
Q

Wie was Vasco da Gama?

A

Portugese ontdekkingsreisiger wat eerste ekspidisie gelei het om seeroete van EUROPA na INDIE via DIE KAAP VAN GOEIE HOOP.

25
In watse jaart is Vasco da Gama gebore?
1460
26
Hoe lank vat Vasco da Gama om Indiese Oseaan na Indie oor te steek?
23 dae
27
Wanneer vaar Vasco da Gama om Kaap?
1497
28
Wanneer kom Vasco da Gama in Indië aan?
1498
29
Wat kry Vasco da Gama in Indië?
Speserye Systof
30
Wat kry Vasco da Gama in September 1499 en by wie?
Helde vereering Toekenning Koning Manuel I van Portugal
31
Wanneer gaan Vasco da Gama vir tweede keer na Indië?
1502
32
Wie was koning van Portugal na Koning Manuel I?
Koning Johannes III
33
Wat vra koning Johannes III van Vasco da Gama?
Om Indië toe te gaan en om sy verteenwoordiger van Portugal daar te wees
34
Waar en wanneer sterf Vasco da Gama?
1525 in Indië
35
Hoe lank vat dit Vasco da Gama om Indiese Oseaan oppad huis toe oor te steek en wat gebeur met bemanning?
3 maand Sterf aan skeurbuik
36
Wat was die doel van da Gama se reise?
Hy verbind mense van Europa met die Ooste Maak Portugal ryk en help hulle om mag en roen te verwerf
37
Glo almal da Gama was n goeie mens?
Nee mense se hy was geldgierig en het slegte dinge gedoen
38
Watse slegte dinge het Vasco da Gama gedoen?
Neem mense as krysgevangenis Vermoor mense Behandel Indiese volk en Moslemhandelaars sleg