Renaissaince uitvindings Flashcards

(28 cards)

1
Q

Noem n paar belangrike uitvindings vand die Renaissance? 10

A

Buskruit
Magnetiese kompas
Meganiese horlosie
Karvele
Drukpers
Spoeltoilet
Mikroskoop
Eenvoudige teleskoop
Duikboot
Vuurhoutjie
Gewere
Kanonne

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wie vind buskruit uit?

A

Chinese

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wie vind eerste magnetiese kompas uit?

A

Chinese

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waarvoor word magnetiese kompas gebruik?

A

Op skepe om te navigeer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat het mense voor meganiese horlosie gebruik om tyd uit te werk?

A

Posisie van die son

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoe lyk n karveel?

A

15 m lank
Hoë maste
Vierkantige seile

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem een van die belangrikste tegnologiese ontwikkelings van die Renaissance periode?

A

Karvelle

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is n karveel?

A

Lank skepe met hoë maste en vierkantige seile wat gebou was deur spanjaarde en portugese en gebruik is vir portugese ontdekkingingsreise

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Watse tipe skepe was eerstes om op die oseaan te vaar?

A

Karveel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Noem twee ontdekkingingsreisigers wat karvele gebruik het vir hulle ekspedisie?

A

Vasco da Gama
Bartolomeus Dias

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wie het drukpers uitgevind en waar?

A

Johann Gutenberg
Duitsland

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat word gebruik om boeke/koerante te druk?

A

Drukpers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat vind Johann Gutenberg in 1456 in Duitsland uit?

A

Die eerste Drukpers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wie en waar word spoeltoilet uitgevind?

A

Sir John Harlington
England

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Waarvoor was Sir John Harlington bekend in 1590s?

A

Vind spoeltoilet uit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wie vind mikroskoop uit en van waar af kom hy?

A

Hans Janssen en sy seun
Zaccharias Janssen
Nederlanders

17
Q

Waarvoor is Zaccharias Janssen bekend?

A

Hy en sy pa vind eerste mikroskoop uit?

18
Q

Wie was Hans Janssen?

A

Nederlander wat saam met sy seun Zaccharias eerste mikroskoop uitgevind het

19
Q

Wie het eerste eenvoudige teleskoop uitgevind?

A

Hans Lippershey

20
Q

Wie was Hans Lippershey?

A

Uitvinder van eenvoudige teleskoop.

21
Q

In watter land is Karvele uitgevind?

22
Q

Wie vind die gewere uit?

23
Q

Waarvoor is gewere gebruik?

A

Mense en seilers gebruik dit om hulle te beskerm teen aanvalle

24
Q

Waarvoor word eenvoudige teleskoop gebruik?

A

Maak seereise maklik
Spesiale instrument om na ver voorwerpe te kyk
Kon sien as land nader kom

25
Wat is buskruit?
Plofstof in die vorm van swart poeier Gebruik in kanonne
26
Wat maak seereise makliker wat geteken was deur mense van Renaissance?
Wereld kaarte
27
Wie vind die duikboot uit?
Cornelius van Drebbel Nederland
28
Wie vind vuurhoutjie uit?
Robert Boyle Engeland