Die kruppel engel se lees- en skryftekens Flashcards

1
Q

watter boek lees ons

A

Die Kruppel engel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

waaroor gaan hierdie hoofstukke

A

alles verloop vlot by die skool. Tina probeer baie hard om in te pas. Sy sluit by die netbalspan aan al is sy nie goed daarmee nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

wat is ‘n paar feite oor hoofstuk 9

A
  • Dit is nou die tweede kwartaal. (2nd term)
  • Dit is winter en baie koud.
  • Tina het juffrou Dale terugbetaal vir die geld vir die biblioteek. (payed her back)
  • Tina is in die vierde netbalspan. (fourth team)
  • Juffrou Dale rig netbal af, (miss dale is coach)
  • Stefaans Marais tel Tina elke Vrydag op. ( picks her up)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

wat nog gebeur

A
  • Stefaans Marais se prokureur(lawyer)betaal vir ant Ketlin en uncle David as Tina by hulle bly. Tina voel onwelkom daar. (tina feels unwelcomed)
  • Stefaans sê hy sal al die geld wat Tina met die tjokbrokke maak, verdubbel(double). (double the money from chunks)
  • Tina vaar baie sleg(fares badly)in die netbal. (not good at nettball)
  • Juffrou Dale stel voor(suggests)Tina kry iemand anders om in haar plek te speel. Meneer Plaatjies het gesê Tina kan die sportverslaggewer(sports reporter)wees. ( she can instead be a sport reporter)
  • Tina stel Loisie voor en dis ‘n groot sukses. (introduces loisie successfully)
  • Al hoekom Loisie nie gespeel het nie, is omdat sy nie klere gehad het nie. (loise had no clothes to play)
  • Tina moet nogsteeds saam met die netbaldogters oefen en vir ‘n halfuur om die baan draf. (she trains with the netball girls and jogs for half an hour)
  • Tina is ‘n goeie drawwer(jogger). (a good jog)
  • Dit is hier waar Tina weer vir Jakob sien. Ons gaan in die volgende les meer oor Jakob gesels. (on the jog she sees jakop)

wat gebeur aan die einde van hoofstuk 9 en in hoofstuk 10.

A

In hoofstuk 9 sien Tina jakop. In hoofstuk 10 is sy met vakansie en gesels lekker met haar familie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wie is die Kruppel Engel

A

Jakob

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

wat het gebeur in hoofstuck 9 van Tina and Jakob

A

Tina is fiks en op haar hardloop jakob sommige langs haar. Hy hyg maar hou aan. Hy het nog littekens maar sy gesig lyk beter

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

hoe word Jakob as magies uitgebeeld

A

Hy het goeie kennis
hy het geweet haar gedigte is goed genoeg vir die skoolkoerant
hy het geweet sy sou ‘n goeie atleet wees
hy help Tina en ondersteun haar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

hoekom bedryf hy ongestruktureerde spoedwerk

A

hy probeer Tina leer hoe om so te hardloop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

wat gebeur in Hoofstuk 10

A

dit is baie koud en Ma lettie vertel vir Tina hoe haar gesin huise gebou het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly