n Dialoog (a dialogue) Flashcards

1
Q

wat is dit

A

‘n samespreking tussen mense

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

wat is die format

A
  1. jy kan ‘n opsomming gee oor die scenario voor die dialoog (you can give a brief on the scenario before the dialog)
  2. die sprekers se name verskyn aan die linkerkant van die bladsy (the speakers names appear on the left side of the page)
  3. teken ‘n dubbelpunt na elke spreker se naam (draw a colon after each speakers name)
  4. elke nuwe sin sal op ‘n nuwe reël geskryf word (each new sentance will be written on a new line)
  5. as hulle aanwysings is oor watter aksies om te doen wanneer jy praat, moet dit tussen hakies voor die sin geskryf word (if their are directions on what actions to make when speaking these must be written in brackets before the sentence)
  6. as familie of vriende praat, mag ons informele taal gebruik (if family or friends are talking we may use informal language)
  7. as die dialoog tussen vreemdelinge is, moet formele taal gebruik word (if the dialog is between strangers, formal language must be used)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is instruksies

A

InstruksiesSê vir iemandhoe om iets te doen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

hoekom is instruksies belangrik

A

skryfinstruksies wys dat ek Afrikaans goed verstaan. Gee aandag aan die formaat aangesien ek instruksie in my vraestel 3 sal moet skryf

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

wat is die format van instruksies

A
  1. Punte moet genommer wees of kolpunte hê (points must be numbered or have bullet points)
  2. gee ‘n titel oor waarvoor hierdie instruksies is (give a title on what these instruction are for)
  3. gee duidelike instruksies (give clear instructions)
  4. gee die instruksies in die regte volgorde (give the instructions in the correct order)
  5. gebruik sinne wat met werkwoorde begin (use sentences that start with verbs)
  6. gebruik kort sinne (use short sentances)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

wat is aanwysings

A

iemand vertel hoe om by ‘n plek uit te kom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

wat is die format van aanwysings

A
  1. gebruik nommerpunte of kolpunte (use number points or bullet points)
  2. gee jou aanwysings ‘n titel (give your directions a title)
  3. gee duidelike aanwysings (give clear directions)
  4. aanwysings moet in die regte volgorde wees (directions must be in the correct order)
  5. sinne moet met ‘n werkwoord begin (sentences must begin with a verb)
  6. gebruik kort sinne (use short sentences)
  7. skryf die presiese rigting en afstand neer (write down the exact direction and distance)
  8. gee inligting oor verwysings op die pad (give information about references on the road)
  9. jy sal die meeste van die volgende woorde gebruik (you will use most of the following words)
    - noord (north)
    - oos (east)
    - suid (south)
    - wes (west)
    - draai links (turn left)
    - draai regs (turn right)
    - hou reguit (keep straight)
    - slaag (pass)
    - ensovoorts (and so on)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly