Die Snoek Flashcards
(23 cards)
Wie is die digter in hierdie verhaal en wie is die spreker
Digter - Barend Toerin
Spreker - ‘n Visserman
Na watter vissoort word daar verwys in hierdie gedig
‘n Snoek
Watter woord in strofe 1 wys dat daar meer as een visserman op die boot is
“Ons”
Waarom word die vangproses in kort woorde en sinne beskryf
Dit beklemtoon dat die aksies vinnig moet gebeur
Dink jy hierdie vis is gevaarlik? Motiveer jou antwoord
Ja, hey het skerp tande
Waarom is die roeier in hierdie boot belangrik? Noem twee redes
Hy roei die boot en gee instruksies oor hoe om die vis te vang
Verduidelik die gebruik van die aandagstrepies in reels 6 en 7
Dit gee ekstra inligting
Waarom word die snoek se nek gebreek
Om die snoek dood te maak
Om seker te maak daar is nie bloed in die vleis nie
Hoe laat die woord ‘nekbreek’ jou voel
Hartseer. Dis ‘n wredel dood
Wat is die funksie van die bladwit spasie (inkeping) in versreel 10
Dit dui tydsverloop aan
Watter woord in strofe 2 dui op ‘n teenstelling/kontras
“maar”
Waarom,dink jy,spartel die vis met sy hele lyf in versreels 13-16
Hy probeer aan die lewe bly
Skryf die neologisme (nuutskeping) uit strofe 2 neer
“waterlug” (dit is die vis se suurstof)
Verduidelik wat met hierdie neologisme bedoel word
Dit is die vis se suurstof in die water
Identifiseer die Halfrym in versreel 14 en dui dit aan
Alliterasie of s
Dink jy mense het die reg om diere dood te maak? Verduidelik jou antwoord
Ja, dit is ‘n bron van voedsel
Verduidelik hoekom hierdie gedig ‘n vrye vers is
Daar is geen waste rympatroon
Die versreels is nie ewe lank nie en die strofes is nie ewe lank nie
Asemhalingorgane vir mense and visse
Kiewe
Mense - longe
Versigtig vir die tande!
Is ‘n waarsuwing en die exclamation mark beklemtoon doe waarskuwing
Versigtig in ander woorde
Passop
Wat doen die roeir
Hy roei die boot
Hy sê vir hulle wat om te doen
Hoekom moet jy die vis druk om onder jou arm in vas
Om die hoek uit te haal
Om sy nek te breek
Wat beklemtoon does “s” in reel 14
Dit beklemtoon die vis se beweging