Die uitwerking van n wereld gebeurtenis op plaaslike toerisme op die gasheer land Flashcards

1
Q

Daar kan n afname wees in plaaslike toerisme

A

● Pryse is gewoonlik hoër
● Baie verkeer opeen hopings
● Plekke kan vol bespreek wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Daar kan n toename wees in plaaslike toerisme

A

● Plaaslike toeriste beskou dit as n geleentheid om aan n unieke gebeurtenis deel te neem.
● Nuwe en beter attraksies is vir die gebeurtenis geskep.
● Beter diensvlakke
●Verbeterde vervloek bied makliker toegang tot attraksies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Die uitwerking can wereld gebeurtenis op die ekonomie van die gasheer land

Voordele van die gasheerland

A

●Invloed van toeriste
●Groter buitelandse inkomste buitelandse toeriste wissel hul geldeenhede vir die plaaslike geld eenheid om te betaal vir verblyf maaltye toegangsgeld en aandenkings
●Toenemende publisiteit en vrye bemarking wys die land internasionaal
●Infrastruktuur ontwikkeling- paaie of lighawens word gebou of opgegradeer
●Vaardigheidsontwikkeling werknemers om by die gebeurtenis te werk moet op gelei word
●Kort en langtermyn werksgeleenthede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Nadele vir die gasheerland

A

Verkeersopeenhopings
Kulture kan benadeel word
Toename in misdaad
Toename in besoedeling
Ongerief vir plaaslike inwoners paaie kan gesluit word en pryse kan styg
Ander gebeurtenisse moet herskeduleer word
Skadelike gevolge van massatoerisme

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly