Direkte en Indirekte Rede - Words that change in the past tense Flashcards
1
Q
Vandag
A
Daardie dag
2
Q
Hierdie jaar
A
daardie jaar
3
Q
Volgende jaar
A
die jaar daarna
4
Q
More
A
die volgende dag
5
Q
Gister
A
die vorige dag
6
Q
Verlede jaar
A
Die vorige jaar
7
Q
Oormore
A
Twee dae later
8
Q
Eergister
A
twee dae gelede
9
Q
Nou
A
toe
10
Q
Vanoggend
A
daardie oggend
11
Q
Vanmiddag
A
Daardie middag
12
Q
Vanaand
A
Daardie aand
13
Q
Hier
A
Daar
14
Q
Hierheen
A
Daarheen
15
Q
Hiernatoe
A
Daarnatoe