Deelwoord - uitsonderings Flashcards
(33 cards)
1
Q
Breek
A
Gebroke ..
2
Q
Bederf
A
bedorwe …
3
Q
Span
A
gespanne …
4
Q
slyp
A
geslepe …
5
Q
Buig
A
geboë …
6
Q
Aflê
A
aflgelegde …
7
Q
Gee
A
gegewe …
8
Q
verberg
A
verborge …
9
Q
verdink
A
verdagte …
10
Q
trek
A
betrokke ..
11
Q
besin
A
onbesonne …
12
Q
spreek
A
gesproke …
13
Q
opskiet
A
opgeskote ..
14
Q
betrek
A
betrokke ..
15
Q
swel
A
geswolle …
16
Q
suip
A
besope …
17
Q
voorskryf
A
voorgeskrewe
18
Q
aanneem
A
aangenome
19
Q
vries
A
bevrore
20
Q
doen
A
gedane
21
Q
kies
A
gekose
22
Q
sweer
A
geswore
23
Q
opwen
A
opgewonde/opwindende
24
Q
beweeg
A
bewoë
25
dwing
gedwonge ...
26
krimp
verkrampte ...
27
oortrek
oortrokke ...
28
ry
berede ..
29
slyt
verslete ...
30
vasbesluit
vasbeslote ...
31
Aanwys
aangewese ...
32
doen
gedane
33
skrik
omverskrokke