Doppler Effek & Optiese Verskynsels Flashcards

1
Q

Doppler Effek

A

Die verandering in frekwensie (of toonhoogte) van die klank waargeneem deur ‘n luisteraar omdat die klankbron en die luisteraar verskillende snelhede relatief tot die medium waarin die klank voortgeplant word, het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Photoelektriese effek

A

Die proses waardeur elektrone uit ‘n metaaloppervlak vrygestel word wanneer lig van geskikte frekwensie invallend op die oppervlak is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Drumpelfrekwensie

A

Die minimum frekwensie lig benodig om elektrone uit ‘n sekere metaaloppervlak vry te stel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Werksfunksie

A

Die werkfunksie van ‘n metaal is die minimum energie benodig om ‘n elektron uit die oppervlak van ‘n metaal vry te stel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly