Elemente En Beginsels Van Ontwerp Flashcards
(18 cards)
Akromaties
. Neutrale kleur
Waarde
Hoe lig of donker n kleur (tint)
Intensiteis
Hoe intens die kleur
Chroma
Suiwerheid van die kleur
Toon
Voeg grys by n kleur
Primere kleur
Maak n ander kleur
. Rooi
. Geel
. Blou
Sekondere kleur
Kleur wat geskep kan word
. Pers
. Oranje
. Groen
Tersiere kleur
Primere en sekondere kleure wat meng
Kontrasterende kleur kombinasies
Komplimentere kleurskema
. 2 kleure oorkant mekaar le
Dubbel komplimentere kleurskema
. 2 kleure wat oorkant mekaar le en die kleure langs hulle
Verdeelde komplimentere kleurskema
. 1 kleur en die 2 kleure oorkant hom
Dubbel verdeelde kleurskema
. Die 2 kleure aan weers kante van n kleur
Tradisie komplimentere kleurskema
. 3 kleure wat n gelykbenige driehoek vorm
Kleur
Kan n illusie skep deur
. N groot ruimte klein te laat lyk
. Emosie aan n area te gee
. N area te verhit of verkoel
Kan oorweldig wees in oormaat
Skep punte van klem
Vorm en fatsoen
Lyn maam die spasie toe om n fatsoen te vorm
Vorm
. 3D
. Hoogte, breedte, diepte
Fatsoen
. 2D
. Buitelyne
Te veel veroorsaak verwarring
Ruimte
Ruimte tussen lyne en vorms
Negatief
. Leeg
Posetief
. Items binne
Effek tussen baie en min spasie
Tekstuur
Gevoel van opp, visuele en taktiese eienskap
Fyn tekstuur
. Sag, lig, glad
. Meer formeel
Growwe tekstuur
. Hard, swaar, grof
. Meer informeel
Varieer teksture vir interesantheid
Proporsie
Die verhouding tussen 1 area en n ander in geheel
Ideale proporsie
. 2:3
Groepering = minder ruimte tussen items
Balans
Groepering van items rondom n denkbeeldige punt om ewe veel aandag te trek na albei kante
Simmetries / formeel
. Dieselfde aan albei kante
. Spieelbeeld
Assimetries / infromeel
. Lyk nie dies aan albei kante nie
. Grotter item is nader aan sentrale punt
Radiale balans
. Item word om n sentrale punt in die vorm van n sirkel rangskik
Ritme
Skep illusie van beweging
Repitisie van n
. Lyn, vorm, fatsoen, tekstuur en kleur
Progressie en gradering
. Stelselmatige verandering in grotte, lyn, kleur, telstuur en patroon
Afwisseling of herhaling van kleur, vorm en grotte
Harmonie
Vind plaas wanneer al die elemente van ontwerp saam werk as n eenheid
Harmonie van kleur
. Te helder kan ontwerp as oorweldig vertoon
Harmonie van vorm
. Items moet in verhouding wees met ontwerp en geheel
Harmonie van tekstuur
. Verskillende tekstuur maar nooit fun en grof saam nie
Harmonie van idees
. Tema van ontwerp moet gekomplimenteer word
Harmonie van lyn
. Te veel verskillende lyne sal oorweldigend wees
Klem
Middelpunt is fokuspunt en aandag word na n seker punt gelok
Kan gemanipuleer word
. Fokus op die beste aspek van ontwerp
. Lei oog weg van negatiewe aspek af
Hoe om madruk te verkry