Verbruikers Flashcards

1
Q

Lae bloedglukosevlakke

A

. Hipoglukemie
. A.g.v. maaltye oorslaan of nie genoeg eet nie, strawwe oef doen of lank oef sonder om te eet en hoë-vet of hoê-GI kosse eet
. Hoë-bloedglukosevlak stel insulien vry en n skielike ontrekking maak dat bloedglukosevlak daal
. Voel honger, bewerig, sweterig of koud, het hoofpyne en stuiptrekkings
. Beheer deur hoeveelheid glukose te beheer en deur lae GI voedsel wat stadig energie vrystel te eet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Hoë bloedglukosevlak

A

. Hipoglisemie
. Wanneer suiker in bloed opbou maar nie omgeskakel word in energie nie
. Gekenmerk deur diabetes lyers
. Beheer deur gesonde dieet, gereelde oef en bloedglukosevlakke te beheer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Diabetes

A

. Oormaat glukose of suiker in die bloed
. Ook veroorsaak deur tekort aan insulien
. Verhoogde eetlus, buitensporig dors, toename in urinering, wasige sig, sere wat stadig genees, jeukerige droë vel, verlies van gevoel in voete en gewigsverlies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Verskil tussen tipe 1 en tipe 2 diabetes

A

Tipe 1
. Insulien afhanklik
. Liggaam vervaardig nie meer insulien nie
. Kan enige tyd gebeur

Tipe 2
. Nie-insulien afhanklik
. Meer algemeen
. Liggaam kan nie insulien vervaardig of gebruik nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoë-bloeddruk

A
. Hipertensie is wanneer bloeddruk konsekwent hoog is
. Is die krag wat gebruik om te verseker dat bloed deur die liggaam vloei
. Moet onder beheer gehou word
. Neem medikasie soos nodig
. Is die sluipmoordenaar
. Dikwels geen simptome
. Beskadig hart, brein, niere en oë
. Risiko faktor vir hartaanvalle
. Hoë vlak van vet
. Oormatige inname van sout
. Stres
. Gebrek aan oef
. Newe-effek van sommige medikasie
. Nier en hormoon probleme
. Etniese groep
. Beheer deur medikasie, verandering in lewenswyse en sekere kos te vermy (gemors kos, blikkies kos, klaar bereide etes en ekstrablokkies)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Anoreksia neevosa

A

. Selfverhongering
. Bang om kos te eet
. Geweldige gewigsverlies - dood
. Gewoonlik by meisies in hulle laat tiener jare, perfeksionoste, mense met swak selfbeeld, mense met vrees vir mislukking en ouer mans
Newe-effekte is opmerksame gewigsverlies, koue hande en voete, onvermoe om te konsentreer, hiperaktiwiteit, onreelmatige hartklop en kan lei tot hartstilstand
Langtermyn komplikasies is hare val uit, vel is dor en effe geel, vrou hou op menstrueer en liggaam funksioneer stadiger
Beheer deur na n dokter te gaan, te eet, te oef, te ontspan, nie te kyk na selfbeeld nie en diete te vermy

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Disenterie

A

. Aansteeklike infeksie van die dikderm
. Amebies en bakterieel
. Shigella disinterie veroorsaak deur shigella
. A.g.v. bakteriee en mense wat ander mense aansteuk
. Magtig tot erge diaree, siek gevoel, maagkrampe, koors (begin in 1 tot 3 dae en kan tot 2 weke duur)
. Behandel deur water te drink en dokter toe te gaan as nodig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Gastro-enteritis

A

. Viraal is n ingewande infeksie wat gekenmerk word deur diaree, maagkrampe en soms koors
. Verkry deur kontak met geinfekteerde persoon of deur inname van gekontamineerde voedsel of water
. Nie n effektiewe behandeling nie
. Kan veroorsaak word deur nero virusse en rota virus
. Waterige diaree, maagpyne en krampe, naarheid en vomering, hoofpyne en spierpyne en lae graad koors (kan verskyn binne 1 tot 3 dae, wissel van matige tot erge simptome en kan tot 10 dae duur)
. Behandel deur jou maag te laat bedaar, ysblokkies te syg, bietjies bietjies meer te eet, suiwel te vermy, te rus en seker te wees oor die medikasie wat jy moet neem. Vir kinders moet jy hulle hidreer, probeer op n normale dieet terug kry, suiwel vermy, hulle laat rus en nie oor die toonbank medikasie vir hulle te gee nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hepatitis A

A

. Virale infeksie wat irritasie en swelling van die lewer veroorsaak
. Mees algemene hepatitis infeksie
. Word maklik versprei
. A.g.v. kontak, besmette vrugte en groente, besmette seekos, voedseldienswerkers en sekere seksuele praktyke
. Verminderde apityt, malaise, koors, naarheid en vomering, buikpyn, geelkoors, donker urine, jeuking en vaal of kleikleurige stoelgang
. Behandel deur rus, alkohol te vermy en vettirige kos te vermy

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Huur

A

. Eienaar = verhuurder
. Huurder = persoon wat by eienaar huur
. Huurkontrak = ooreenkoms tussen die eienaar en die huurder vir die gebruik en bewoning van die eiendom vir betaling van huurgeld
. Huur = bedrag geld wat maandeliks betaal word deur die huurder aan die verhuurder om op eiendom te woon
. Voor en nadele
. Huur om te koop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Koop

A
. Voltitel = eienaar van hele eiendom 
. Deeltitel = eienaar van deel van n kompleks
. Stappe
- besluit wat jy nodig het
- wat kan jy bekostig
- soek en inspekteur huis
- aanbod om te koop en koopakte
- aansoek vir huislening
- kostes en onkostes van huislening
- oordrag
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Bou

A
4 stappe
. Koop grond op regte plek
. Hies huisplan
. Kies kontrakteur of bouer
. Kry geld om huis te finansier
Boukontrak
Standaardhuisbouerswaarborg
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat is n handelsmerk?

A

. Enige woord, simbool, naam of toestel wat n persoon gebruik om sy goedere of dienste te skei van wat ander vervaardig en verkoop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is handelsmerkplagiaat?

A

. Die gebruik van handelsmerke, handelsname, logo’s en die nabootsinv van etikette, verpakking en aanbieding sonder toestemming

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Gevolge van handelsnaamplagiaat

A

. Die oorspronklike vervaardigers verloor inkomste
. Die beeld van die handelsmerk word geskaad
. Verbruikers kan hul vertroue in die handelsmerk verloor
. Dit skaad kleinhandelaars wat wettige produkte verkoop

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

VPI

A

. Verbruikers prys indeks
. Is n maatstaf wat jou help om die styging in pryse te bepaal
. Inflasiekoers is die jaarlikse % verandering in die VPI