EONBS Flashcards

(9 cards)

1
Q

Onderneming

A

Aksies waar daar ‘n produk of diens gelewer word om verbreikers se behoeftes en begeertes te bevredig en daardeur wins te genereer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

bestuur

A

aksies waar hulpbronne beplan, organiseer,lei en beheer word om ‘n spesifieke doel te bereik in ‘n onderneming.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Ondernemingsbestuur

A

Dit is die tiepe onderneming en hoe dit tot standkom en onderhou moet word. Deur gebruik te maak van ondernemingsbestuur word bepaalde bestuurstoerusting gebruik om doelwitte te bereik wat vooraf uitgesit is vir die onderneming.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Dienste

A

Enige aktiwiteit en voordeel gebied aan ‘n persoon wat nie tasbaar is nie en wat ook nie lei tot die eienaarskap daarvan nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

mededingende voordeel

A

enige voordeel wat jy as onderneming het in die lyn van informasie,vaardighede,produkte of hulpbronne wat jou onderneming kompeteerend maak teen jou mede dingers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Faktore van produksie

A

Term verwys na die natuurlike hulpbronne en benodighede wat nodig is om produkte of dienste te lewer in ‘n onderneming

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

departementalisering

A

Aktiwiteit om ‘n besigheid op te deel in departemente en sektore, wat take uitvoer volgens die departement se spesialisasie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Funksionele departementalisering

A

Wanneer besigheid op gedeel is in verskillend departemente volgens areas van spesialisasie en die hulpbronne wat hulle nodig het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q
A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly