Fisika-Skalare en Vektore Flashcards

1
Q

Skalaar Definisie

A

‘n Fisiese hoeveelheid met grootte en eenheid, maar nie rigting nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Vektor Definisie

A

‘n Fisiese hoeveelheid met grootte, eenheid en rigting

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Netto/Resultante Vektor Definisie

A

‘n Vektor wat die som/kombinasie van ander vektore is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly