Fisika-Transversale Pulse Flashcards
(8 cards)
1
Q
Amplitude
A
Maksimum uitwyking van die tuinslang vanaf sy rusposisie
2
Q
Puls
A
Enkele versteuring wat deur ‘n medium voortgeplant word
3
Q
Transversale Puls
A
‘n Puls waarvan die deeltjies se uitwyking loodreg is op die puls se bewegingsrigting
4
Q
Pulslengte
A
Afstand tussen die begin en einde van ‘n puls
5
Q
Interferensie
A
Oorvleueling van twee pulse wat gelyktydig op dieselfde posisie is
6
Q
Konstruktiewe Interferensie
A
Albei pulse is aan dieselfde kant van die rusposisie
7
Q
Destruktiewe Interferensie
A
Pulse is aan verskillende kante van die rusposisie
8
Q
Superponering
A
Die som van die amplitudes van twee pulse wat gelyktydig op dieselfde plek op dieselfde tyd met mekaar oorvleuel