Gedig: Sondagaande Flashcards
(37 cards)
wat is die titel van die gedig
Sondagaande
wat verwys die gedig
=die verywys na die aande waarna die meeste mense nie uitsien nie.
=eemsaamheid geassosier
=dit kan ook frustrasie oor die week wat voorle verteenwoordig
represent??
verteenwoordig
vir wie is die gedig gerig aan
almal,dit is n universele gedig.
hoe voel die meeste van die mense gedurende sondagaande
dit is die tyd wat ons gevul word met negatiewe emosies en gedagtes oor die week wat kom.
repeating?
herhalende
wat is die beeldspraak wat jy in die tweede versreel kan vind
Die aand stuur=personifikasie
die aand kry n menslike eienskap
wat simoliseer die roofvoels
die negatiewe gedagtes vir die goed wat voorle gedurende die komende wee.Dit oorskadu die positiewe goed.
overshadow?
oorskadu
vasgevang (sinoniem)?
ingeperk
verduidelik “taai donker”
die spreker voel ingeperk hierin en dit voel asof hy nie daaruit kan ontsnap nie.
wat is die stemming van die gedig
swaarmoedig
wat is die tipe rym
gebroke rym
wat is die rymskema
A,B,C,D,E,F,G
wat is die tema van die gedig.
=die spreker beskryf die eensamheid en negatiewe gevoelens wat n mens op sondagaande ervaar
=figuurlike gedig met baie metafore
wie is “die prooi”
dit is nie net die spreker maar almal wat in n sondagaand-atmosfeer vasgevang is.
wie se prooi is hulle
die roofvoel
wie is “hulle” in versreel 2
diee figuurlike voels
initially
aanvanklik
thoughts?
gedagtes
ronddraai
rondmaal
vague
vaag
sub concious
onderbewussyn
nonetheless
nietemin