Gedigte Analysis Flashcards
(30 cards)
Wie is die spreker en digter van TOULOPER?
Digter: Fanie viljoen
Spreker: n persoon dat het baie komplekse gevoelens en maniere om onderliggende betekenisse after die woorde te hê.
Touloper: wat is the FIGGURLIKE “you” waarop die spreker hom in die geding balanseer?
Dit is die lewe- die pad wat elke mens op Aarde moet loop
Van water “Storms” praat die spreker in reel een?
Die stormagtige verhouding tussen die spreker se ouers
Touloper: “voetje vir voetje skuifel ek voerentoe” Wat sê dit vir ons van die MANIER waarop die spreker loop?
Hy loop STADIG en VERSIGTIG
Touloper: hoe WEET ons dat die OUERS wel bekommerd (worried) oor hulle kind is? (Quote two words)
“Gekwelde oë” (tormented eyes)
Touloper: waarvan is die TUINHEK n symbool?
Dit is n simbool van skynbare vryheid (freedom)
Daarom: wie is die digter en die spreker?
Digter: ilna stander
Spreker: n geirriteerde, gefrustreerde tienerseun.
Daarom: wat beteken “spieelskrikker”
Dit beteken dat sy profiel is so “lelik” dat selfs n spieel daarvoor skrik
Daarom: hoe voel die seun oor sy arms en bene?
Hy voel hulle is so lank hy is eintlik “mislik” (miserable) daaroor.
Daarom: is dit ONWAAR OF WAAR:
“Die seun is al ouer en hy skeer sy baard” (he shaves his beard)
Give a sentence why this is not true
Onwaar- hy het al dons op sy bolip. (He doesn’t have anything on his upper lip)
Daarom: Watter woord is n NEOLOGISME? Wat is n neologisme?
Neologisme- n nuwe woord dat die spreker maak op om n punt in die geding te Bewys.
Staan op! : wie is die digter en die spreker?
Digter: fanie viljoen
Spreker: n motivisinaal spreker
Staan op! : watter woord in die geldig beteken dieselfde as “eensaam”
“Alleen”
Staan op!: waarom bestaan die laatste strofe NET (without) uit een versreel?
ALLENPLASING; wat die motiveringdigter wat sensitief vir lesers kan wees versag.
Die wereld: wie is the spreker en die digter?
Digter: Alta marinkowitz
Spreker: baie sprekers van die spreker de familie.
Die wereld: wie is “groot” en “klein” in die gedig?
Groot: die wereld wat TEGNOLOGIES BEREIK kan word (the world with the use of technology- good achievement)
Klein: die plekkie waarin die digter haar tegnologie gebruik (haar kamer) (where the poet uses her technology)
Wereld: hoekom word die gedig geleidelik kleiner tot een woord. (Gradually till one word-why)
Toon die vernietigende (destructive) uitwerking van tegnologie binne die gesinsgenerasie.
Aandeelhouer: wie is die digter en spreker?
Digter: Alta marinkowitz
Spreker: n seun wat nie in besigheid wil gaan nie
Aandeelhouer: hoe weet ons dat die spreker is n seun?
Hy word “jongeheer” (young sir) genoem.
Aandeelhouer: die eerste strofe bestaan uit net twee versregels. Wat noem dit?
N koeplet
Andeelhouer: wat is die toon van strofe 1 en strofe 2?
Strofe 1: die toon is formeel (Afrikaans is korrek)
Strofe 2: toon is informeel (het Engelse woorde in dit)
Sondagaande: wie is die spreker en die digter?
Digter: fanie viljoen
Spreker: a persoon wat oor skool praat, deur metafore te gebruik om haar gevoelens te beskryf?
Sondagaande: “die aand stuur sy roofvoels uit” is n voorbeeld van?
Personifikasie
Sondagaande: watter intensieve worm dui aan die roofvoels aan nie te help nie?
Sielallen (gewoonlik= stoksielalleen)