Grammar Flashcards
(26 cards)
Words ending with a short vowel in the middle, ending with a f….
(Sif)
You DROP the f, and add a “-wwe”
(Siwwe)
Words with a combination vowel in the middle, ending with a “f” …
DROP ONE vowel if it’s repeated, drop the f, and add a “-we”
Words ending with a i, o, u, a, means…
(Bikini)
(Baba)
Adds on “-‘s” at the end. Some words get just a “s”
(Bikini’s)
(Babas)
Words ending with a “heid” means…
(Moelikheid)
CHANGE “heid” to “hede”
(Moeilikhede)
Words with short or long vowels with more then one syllable, ending with l, n, r …
(Paal)
Gets a “tjie”
(Paaltjie)
- Vet, ……, …….
- Duur, ……., …….
- Moeg, ……., ……
- Laf, ……, …….
- Sag, ….., ……
- Vetter, vetste
- Duurder, duurste
- Moeër, moegste
- Lawwer, die lafste
- Sagter, die sagste
negatiewe vorm:
- Ons eet sondae geroosterde hoender en aartapples.
- Die kinders slaap.
- Ons eet nie sondae geroosterde hoender en aartapples nie.
- Die kinders slaap nie
what are the FOUR steps with dealing with QUESTIONS?
eg: Drink jy coke en fanta?
nee, ….
- answer the questions with NEE….
- place a “nie” after the verb and a “nie” at the end!
- After the “nie”, the word order follows SvTOMPvI
- change the PRONOUN to make sense
eg: NEE, ek drink nie Coke en Fanta nie.
what are the SIX steps in dealing with COMMANDS?
eg: Doen tien opstote, asseblief!
- Start sentence with “moenie” (dont)
- move FIRST VERB to the END
- place a “nie” at the END
- if there is a SUBJECT, use it at the BEGINNING OR END OF SENTENCE
- if the command has “asseblief”, place it at the END with a COMMA
- if “moet” is in the command, change it to “moenie”
eg: Moenie tien opstote doen nie, asseblief!
exceptions:
- Iemand= ….
- enige=….
- al êrens=…..
- nog=…..
- al=….
- iewers=……
- óf…óf =…..
- sowel… as=…..
- heeltemaal=……
- iets=…..
- moet=……
- altyd=……
- orals=….
- nog steeds=…….
- iemand= niemand
- enige= geen
- al êrens= nog nêrens
- nog= nie meer
- al= nog nie
- iewers= nêrens
- óf…óf = nóg…nóg. NO NIE
- sowel.. as= nóg… nóg NO NIE
- heeltemaal= glad nie
- iets= niks
- moet= moenie
- altyd= nooit
- orals= nërens
- nog steeds= nie meer
what is the rule for stellende, vertrogende and oortrefende trap?
STELLENDE= normal word
VERTROGEND= +er
OORTREFENDE= +ste
- elke jaar=….
- elke dag=….
- elke maand=…..
- elke week=…..
- jaarliks
- daagliks
3.maandliks - weekliks
save
red
1.france= …..
2. spain=…..
3. South Africa=…..
4. Norway=….
5. ukraine= ….
6. austria=….
7. greece=….
8. italy=……
- Frankryk
- Spanje
- Suid-Afrika
- Noorwëë
- Oekraïne
- Oostenryk
- Griekeland
- Italië
1.Ek wil óf see toe óf berge toe gaan.
- Jy moet jou tannie besoek.
- Neem vir my ń foto van die bobbejane
- Ek wil nóg see toe nóg berge toe gaan. (NO NIE)
- Jy moenie jou tannie besoek nie.
- moenie vir my foto van die bobbejane neem nie.
what is the rule with behoort?
- A sentence with “hoef” will ALWAYS BE A NEGATIVE.
- Can also be with moet, and you have to change it to “hoef…te”
- Die skoolhoof moet nuwe reels maak.
- Moet hulle die wedstryd bywoon?
- Behoort ons die saal op te ruim?
- Behoort die koor saam te sing?
- Die skoolhoof hoef nie nuwe reels maak nie.
- Nee, hulle hoef nie die wedstryd by te woon nie.
- Nee, ons hoef nie die saal op te ruim nie.
- Nee, die koor hoef nie saam te sing nie.
What is the FOUR steps in reporting a STATEMENT.
eg: Karen sê: “ek draf elke dag 5 kilometer”
- remove : and “ “
- use “dat”
- move FIRST VERB TO THE END (unless its a infitive in sentence)
- change PRONOUN to make sense
eg: karen sê dat sy elke dag 5 kilometer draf.
- Tiaan sê: “ek gaan gym toe om sterk te word”
- Ma sê: “Ons eet vanaand varkworsies en skyfies”
- Sy sê: “ons wil my hond na die veearts neem”
- tiaan sê dat hy gym toe** gaan** om sterk te word.
- Ma sê dat ons vanaand varkworsies en skyfies eet.
- sy sê dat hulle haar hond na die veearts wil neem.
what are the FOUR steps in reporting a QUESTION?
eg: Sy vra: “swem jy elke jaar die Midmar Myl?
- Remove : and “ “
- use conjunction “of” (if) for question
- move FIRST VERB to END
- change PRONOUN to make sense
eg: Sy vra of ek elke jaar die Midmar Myl swem.
- Die man vra: “ Is Bryan Habana die beste vleuel in die wêreld?”
- Die wildbewaarder vra: “Kan julle die kameelperd sien?”
- John vra my: “Wil jy my visstok leen om forel te vang?”
- Die man vra of Brayan Habana die beste vluel in die wêreld is.
- Die wildbewaarder vra of ons die kameelperd kan sien.
- John vra my of ek sy visstok wil leen om forel te vang.
what are the FOUR steps to answer questions STARTING with a QUESTION WORD?
eg: Die Springbokafrigter vra: “HOE wen ń mens die Wallabies?”
- Remove : and “ “
- Use DIRECT question words as the conjunction (wie, wat, hoekom, waar)
- move FIRST VERB to END
- change PRONOUN to make sense
eg: Die Springbokafrigter vra hoe ń mens die Wallabies wen.
- Ma vra: “WIE wil pannekoek met kaneelsuiker hê?”
- Die minister vra: “WAT kan ons doen om die walvisse te red?”
- Kurt Darren vra: “WAAR kan ek leer om te sing?”
- Ma vra wie pannenkoek met kaneelsuiker wil hê.
- Die minister vra wat ons kan doen om die walvisse te red.
- Kurt Darren vra waar hy kan leer om te sing.
INETNSIEWE VORM:
1. nat=…..
2. arm=….
3. blind=….
4. breed=…..
5. droog=…….
6. kwaad=…..
7. lig=…..
8. skaam=….
9. leeg=….
10. maer=……
11. skoon=…..
12. swaar=…..
13. gelukkig=…..
14. dun=……
15. hoog=….
16. hard=….
17. skraal=…..
18. tevrede=…..
19. dig=….
20. goedkoop=…..
21. bekend=….
22. alleen=…
23. deur=….
24. af=…
25. breed=….
26. dun=….
27. donker=…
28.droog
aW`ER456TAYGQ2B1NMJK
1. papnat
2. brandarm
3. stokblind
4. hemelsbreed
5. kurkdroog
6. smoorkwaad
7. veerlig
8. doodskaam
9. dolleeg
10. brandmaer
11. silwerskoon
12. loodswaar
13. dolgelukkig
14. plankdun
15. hemelhoog
16. kliphard
17. rietskraal
18. doodtevrede
19. potdig
20. spotgoedkoop
21. alombekend
22. stoksielalleen
23. dwarsdeur
24. morsaf
25. hemelsbreed
26. plankdun
27. pikdonker
28. kurkdroog