Grondwetlike regte en verantwoordelikhede Flashcards

(10 cards)

1
Q

Wat is die reg op lewe

A

Niemand mag jou lewe wegneem nie - jy het die reg om te leef

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat beteken vryheid van spraak

A

Jy mag jou mening uitspreek , solank dit nie haatspraak of geweld bevorder nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat beteken die reg op gelykheid

A

Almal is gelyk voor die wet,ongeag ras,geslag,taal of geloof

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat is die reg op opvoeding

A

Elke kind het die reg op basiese onderwys

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat beteken menswaardigheid

A

Elke persoon moegt met respek behandel word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat beteken godsdiensvryheid

A

Jy kan self besluit in watter geloof jy glo of nie glo nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat beteken dit om ander mense se regte te respekteer

A

Jy moet nie iemand anders benadeel of hul regte ignoreer nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe gebruik jy vryheid van spraak verantwoordelik

A

Jy deel jou mening sonder om ander te beledig of aan te val

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat is jou verantwoordelikheid teenoor die omgewing

A

Jy moet help om die omgewing skoon en veilig te hou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat beteken dit om n aktiewe burger te wees

A

Jy neem deel aan gemeenskapstake en hou by die wette

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly