Nasionale en internasionale dae Flashcards
(14 cards)
Menseregte dag
21 Maart
Herdenk die Sharpville-slagting van 1960 en fokus op die bevordering van menseregte
Vryheidsdag
27 April
Herdenk die eerste demokratiese verkiesing in Suid–Afrika in 1994
Erfenisdag
24 September
Vier Suid-Afrika se diverse kultuur en erfenisse
Versoeningsdag
16 Desember
Bevorder nasionale eenheid na apartheid
Jeugdag
16 Junie
Herdenk die Soweto-opstand van 1976 toe jongmense teen onderwysongelykheid geprotesteer het
Werkersdag
1 Mei
Erken die bydraes van werkers en hul regte
Vrouedag
9 Augustus
Herdenk die 1956-vrouemars teen paswette
Nelson Mandela dag
18 Julie
Vier die nalatenskap van Nelson Mandela ; mense word aangemoedig om 67 minute van hul tyd aan gemeenskaksdiens te wy
Afrikadag
25 Mei
Vier die stigting van die organisasie van Afrikaanse Eenheid ( nou die Afrika-unie) in 1963
Wêreld-vlugtelingdag
20 Junie
Vestig aandag op die situasie van vlugtelinge wêreldwyd
VIGS-dag
1 Desember
Skep bewustheid oor MIV/VIGS en herdenk diegene wat daardeur geraak is.
Anti-tabakdag
31 Mei
Wêreldgesondheidsorganisasie se dag vir bewusmaking van die taalgebruik
Borskankerdag
Tipies in Oktober ( Borskankerbewusmakingsmaand). Fokus op voorkoming , vroeë opsporing en behandeling van borskanker
TB-dag
24 Maart
Vestig aandag op die impak van tuberkulose en die belangrikheid van behandeling.