GTA mondeling 1 Flashcards

1
Q

Het jy al…

A

Het jy al ooit gevoel dat jy ‘n beduidende verandering in die wereld wou maak, maar dat jy nie die hulpbronne het, of nie jou hele lewe aan die saak wou toewy nie? Ek het definitief al so gevoel, en al glo party dat enigiemand dit kan doen, is nie almal van ons bereid om ons lewens op te gee nie. My organisasie kan help om ‘n verskil te maak, en nogal met styl.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

My organisasie

A

My organisasie, ‘Bewuste Bydrae’, verskaf ‘n verskeidenheid uitrustings waar profyt bydra tot ‘n spesifieke liefdadigheid. Dink aan daardie hemp wat jy gesien het met die druppende brein; dit kan tot breinkankernavorsing bydra.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

die winste…

A

Die winste van my nie-winsgewende organisasie word aan hul onderskeie liefdadigheidsorganisasies geskenk, en word natuurlik gebruik om nuwe uitrustings te help skep. Jou aankope kan betaal vir iemand se operasie of warm aandete.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Vrywilligerswerk bring….

A

Vrywilligerswerk bring vreugde aan beide die ontvangs- en die bydraende kant. Jou positiewe bydrae tot die wêreld, los jou met ‘n verblydende gevoel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Ek is seker…

A

Ek is seker dat die dogtertjie met kanker, sal waardeer dat haar ouers kosbare tyd met haar kan spandeer, eerder as om te bekommer oor rekeninge.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Vrywilligerswerk verskaf…

A

Vrywilligerswerk verskaf vreugde, maar is veeleisend. Dit kos ons tyd en hulpbronne, en dikwels het ons nie veel om te gee nie. My organisasie pak beide hierdie probleme aan.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Ons is nie beperk…

A

Ons is nie beperk tot groot probleme soos kankernavorsing nie, maar sal ook probleme nader aan die huis takel. Bewuste bydrae sal saam met organisasies soos die KANSA werk om te verseker dat die geld goed bestee word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

dit is waarom ek hier is…

A

Dit is waarom ek hier is. Alhoewel dit wonderlik klink dat jy ‘n t-hemp kan koop en skielik kanker genees, is dit nie so maklik nie. Verandering sal net met tyd, en jou hulp, kom.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Ek vra my mede…

A

Ek vra my medestudente en jong Suid-Afrikaners om by te dra waar hulle kan. Saam kan ons skenkings bydra tot verbetering, en saam kan selfs jongmense soos ons, ‘n onskatbare verskil maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q
A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly