Toespraak Flashcards

1
Q

Slot

A

Hierdie projek lê my baie na aan my hart, want ek wou nog altyd ’n groot verskil maak, maar ek het nooit geweet wat om te doen nie. Watter oorsaak kon ek moontlik bo alle ander geplaas het? Met bewuste bydraes kan ek op tallose maniere ‘n verskil maak, en nie net ek nie, maar die hele wêreld. Ek wil almal hier bedank vir die verskil wat hulle gemaak het deur my te help en by te dra tot my organisasie. Ek sou dit nie sonder jou hulp kon doen nie. Saam kan ons die onskatbare verskil maak in die wêreld waarna ons nog altyd gemik het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Intro

A

Vandag wil ek julle aanspreek oor my projek, en die groot verskil wat julle gemaak het deur te besluit om my te help. In my navorsing het ek baie jongmense gevind wat op hul eie maniere enorme verskille gemaak het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

P3

A

My plan is om te begin met fondsinsameling op die internet deur mense te vra om aan ons organisasie te skenk. Ons sal dan die vervaardigers betaal om die eerste paar uitrustings te vervaardig. Die wins wat ons maak sal gebruik word om die besigheid te laat groei en nog meer uitrustings te maak. Al begin ons so klein, glo ek dat ons eksponensieel kan groei.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

P1

A

Ek het Orion Jean gekies omdat hy my geïnspireer het om aksie te neem, ten spyte van my terugslae. Hy sê altyd dat hy die hulpbronne en die kennis het om ‘n verskil te maak, en daarom niks het wat hom terug hou nie. Ek het toe besef dat ek ook die kennis en die hulpbronne het om ‘n verskil te maak. Ek het besluit om met my projek my bydrae tot die samelewing te maak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

P2

A

My projek is “Bewuste Bydrae”, ‘n nie-winsgewende organisasie wat ‘n verskeidenheid uitrustings sal verskaf wat elkeen sal bydra tot verskeie liefdadigheidsorganisasies. Die verskillende patrone op die uitrustings korreleer met die liefdadigheid waarna hulle bydra. Die koper is dus nie net bewus daarvan dat hulle”n verskil maak met hulle aankope nie, maar ook tot watter oorsake hulle bydra.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly