Hoofstuk 2 Flashcards

(31 cards)

1
Q

2.1 Wat is eonomiese doeltreffenheid?

A

Dit is wanneer beide allokasie en tegniese doeltreffenheid bereik word en dit verwys ook na ‘n land se vermoë om groei te bereik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

2.1 Wat is tegniese of X-doeltreffenheid?

A

Dit is wanneer die makisimum hoeveelheid uitset bereik is gegewe ‘n bepaalde hoeveelheid insette

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

2.1 Wat is faktore wat X-ondoeltreffenheid sal veroorsaak?

A
  1. Tekort in motiveering vir produskie agente
  2. Tekort in inligting oor mark kondisies
  3. Onvolledige funskies oor die produksie funksie
  4. Onvolledige spesifikasie van arbeid-kontrakte
  5. Daar is verskeie ander faktore, die bogenoemde is slegs voorbeelde
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

2.1 Wat is die algemene probleme wat X-doeltreffenheid het?

A

Neem nie die verbruiker se voorkeure in ag nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

2.1 Wat is allokasie doeltreffenheid?

A

Dit is ‘n situasie waar skaars hulpbronne van ‘n land toegeken word volgens die wense van sy gebruikers.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

2.1 Wat is die uitkoms van allokasie doeltreffenheid?

A

‘n Allokasie effektiewe ekonomie lewer ‘n mengsel van hulpbronne wat deur die verbruikers verkies word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

2.1 Wat bepaal allokasie doeltreffenheid

A

Die interaksie tussen verbruiker aktiwiteite en produsente aktiwiteite.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

2.1 Wat is die drie toestande van allokasie doeltreffenheid?

A

> > Pareto optimaal in Produksie
Pareto optimaal in Verbruik
Gelyktydige ewewig in verbruik en produksie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

2.1 Wat is die verskil tussen allokasie en tegiese doeltreffenheid?

A

> > Tegniese doeltrffenheid bepaal of die samelewing op die produksie moontlike kromme is.
Allokasie doeltreffeneheid bepaal die gewenste punt op die produskie moontlikheid kromme gekies is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

2.1 Wat is dinamiese doeltreffenheid?

A

Dinamiese doeltreffenheid verwys na die toename in produktiwiteit of produksie faktore vermeerder.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

2.1 Wat is die bronne van dinamiese doeltreffenheid?

A

> > Spaar
Beleggings in die ontwikkeling van arbeid kapitaal
Tegnologiese uitvindings en verbetering
Toename in die beskikbaarheid van arbeid met verskillende vaardighede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

2.2 Hoekom die maatstaf model?

A

> > Daar bestaan geen akurate beskrywing van die regte wereld nie
‘n Verwysingsraamwerk as ‘n beginpunt
Dit beskryf die ekonomie waat alle hulpbronne optimaal benut moet word.
Dit het buigbare aannames wat ons help om regte wêreld probleme op te los
‘n Visie van hoe die regte wêreld verondertsek is om te werk. Dit is dus die normitatiewe ekonomiese uit kyk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

2.2 Wat is die aanames van die maatstaf model?

A

> > Ten volle ingelig oor die ekonomie
Nie beïnvloed deur die aksies van ander verbruikers en produsente nie.
Heeltemal mobiel
Streef altyd daarna om nut of wins te maksimeer
Funksioneer in volmaakte medingende mark
Versteuring veroorsaak onmiddelike aanpassings wat die stelsels na stabiele ewewig beweeg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

2.2 Wat is die aanames van die twee-sektor model?

A

> > Twee individue wat produsente en verbruikers van twee kommoditeite
Elke individue het ‘n vaste hoeveelheid, wat gebruik kan word om kommditeite X en Y te produseer.
Geen eksterne effekte op verbruik en beide individue het vaste smake
Nut en wins word gemaksimeer
Kommoditeite en faktor markte is perfek mededingend
Alle aanames verseker bestaan, stabiliteite en uniekheid van algemene ewewig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

2.4 Wat is ‘n mark mislukking?

A

Dit iets wat gebeur wat die ekonomie verhoed om allokasie en verspreidings effektiwiteit te bereik.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

2.4 Wat is Voorbeelde en oorsake van mark mislukkings?

A
  1. Gebrek aan inligting
  2. Wrywing en vertraaging in aanpassing
  3. Onvoldoende markte
  4. Nie-mededingende markte
  5. Makro-ekonomiese onstabiliteit
  6. Ongelykheid in die verdeling van inkomste en rykdom.
17
Q

2.5 Hoekom meng die regering in met die ekonomie?

A

Indien daar ‘n markmislukking plaasvind kan die regerin intree om die effekte van die mislukking te verminder.

18
Q

2.5 Wat is die drie funksies van die regering?

A
  1. Allokasie funksie
  2. Verspreiding funksie
  3. Stabilisasie funksie
19
Q

2.5 Wat is die allokasie funksie van die regering?

A

Verwys na die rol van die regering in die toekenning van skaars hulpbronne aan medingende gebruik in die ekonomie en dit spruit uit die feit dat mark mislukkings die toewysing van hulpbronne in die ekonomie verdraai.

20
Q

2.5 Wat is die twee manifestasies van onvolledige markte?

A
  1. Sommige goedere en dienste het eienskappe wat dit verhoed dat marktee dit kan lewr.
  2. Eksternaliteite
21
Q

2.5 Wat is pure publieke goedere?

A

Verbruikers het ‘n motief om nie hulle voorkeure te opnebaar nie. Dus kan die prys van goedere nie bepaal word nie.

22
Q

2.5 Wat is gemengde goedere?

A

Verbruikers wil nie hul vraag openbaar nie en produsenete vind dit werklik onmoontlik om betaling af te dwing.

23
Q

2.5 Wat is die verspreiding funksie van die regering?

A

Verwys na die rol van die regering wat bepaal word deur die verdeling van arbid en kapitaal tussen deelnemers.

24
Q

2.5 Wat is die stabilisasie funksie van die regering?

A

Dit verwys na die makro-ekonomiese doelwitte, Onvermoê van meedingende markte om hierdie doelwitte te verwesenlik, sal lei na markmislukking, wat die gevolg sal hê dat die regering moet inmeng.

25
2.5 Wat is die drie uitgangspunte van die Keyens model?
>> Makro-ekonomiese onstabiliteit is onstabiel >> Makro-ekonomiese onstabiliteit is 'n vorm van mark mislukking wat duur is vir die ekonomie. >> Regering is in staat om ekonomie te stabiliseer deur middel van makro-ekonomiese beleid.
26
2.5 Wat is die nuwe klassieke makro-ekonomie?
Dit stek due aktiewe anti-sikliese beleide voor om ekonomiese aktiwiteite te stabiliseer.
27
2.5 Wat is die Neo-Keynesiaanse teorie?
>> Argumenteer daT keynes teorie nie gegrond is in makro-ekonomiese beginsels nie. >> Stabilisering van die makro-ekonomie is nodig, >> Mark ekonomie pas self aan.
28
2.6 Wat is direkte regering inmenging?
Verwys na die werklike deelname van die regering in die ekonomie
29
2.6 Wat word ingesluit by direkte regering inmenging?
>> Belasting >> Leen van finansiele markte >> Uitvoering van begrote besteding program.
30
2.6 Wat is indirekte regering inmenging?
>> Verwys na regulatoriese funksie van die regerin
31
2.6 Wat sluit indirekte regering inmenging in?
>> Verkondiging of afdwinging van wette >> Indirekte belasting