Hoofstuk 2 Woordelys Flashcards
(15 cards)
Allokasie doeltreffenheid
‘n Situasie waar die skaars hulpbronne van ‘n land toegewys word volgens die wense van die gebruikers.
Allokasie funksie van die regering
Dit verwys na die rol wat due regering speel in die allokasie van skaars hulpbronne na verskeie deelnemers binne die ekonomie. Dit stem van die verdraaiing wat mark mislukkings het op die allokasie van hulpbronne
Direkte owerheid inmenging
Die verwys na die werklike deelname van die owerheid in die ekonomie.
Verspriding funksie van die regering
Verwys na die rol van die regering wat bepaal word deur die verdeling van arbeid en kapitaal tussen mark deelnemers.
Dinamiese doeltreffenheid
Verwys na die toename in produktiwiteite of die hoeveelheid produktiewe faktore.
Eerste fundumentele beginsel van welvaart
Dit srel dat die kompeterede ekwilibruim is Pareto-optimaal onder die gegewe aannames en kondisies.
Indirekte owerheid inmenging
Die verwys na die regulatoreise aspek van die regering.
Mark mislluking
Dit verwys na die verskynsel wat die verkryging van allokasie doeltreffendheid en verspreiding regverdigheid in die regte wêreld verhoed.
Pareto-optimaliteit in gebruik
Die verwys na die ekonomiese doeltreffenheid in gebruik wat plaas vind indien geeb beter toewysing van goedere die nut van twee gebruikers kan verhoog nie, sonder om die nut van die ander te verander nie.
Pareto-optimaliteit in produksie
Die verwys na ekonomiese doeltreffedheid waar beide sektore insette doeltreffend, in die sin dat dit nie moontlik is om insette te herverdeel om die uitset van een sektor verhoog mie sonder om sodande die uitset van die ander te verminder nie.
Pareto-optimaliteit in top-vlak ekwilibruim
Verbruikers en produsente is gelyktydig in ewewig. Dit behoort nie moontlik te wees om die uitset van die een te verhoog, of die nut van die ander van een te verhoog, sonder om die nut/wins van die ander te verminder nie.
Regulering
Dit is die wette en regulasies wat die keuses van ekonomiese deelnemers beïnvloed.
Tweede Fundumentele teorie van welvaart ekonomie:
Dit sit klem o die oorspronklike verspreiding van hulpbronne vir die finale uitkoste. Die stel dat indien ‘n toepaslike verspreiding van skeknkings gemaak word, een dan vrye handel laat plaas vind om te gebeur sal dit die top-vlak-Pareto-doeltreffenheid bereikbaar maak.
Stabilisasie funksie van die regering
Verwys na die rgering se na jaag van makro-ekonomiese doelwitte.
Tegniese-/X-doeltreffeneheid
verwys na ‘n situasie waain bestaande hulpbronne op die doeltreffende wyse aangewend word.