Hoofstuk 2 Flashcards

(29 cards)

1
Q

Ekonomiese siklus

A

Die sirkulêre vloei van geld

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Basiese ekonomiese probleem

A

Almal het onbeperkte behoeftes en begeertes
Maar
Die middele om behoeftes en begeertes te bevredig (geld) is beperk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Die plan wat mense moet maak om geld in die hande te kry om behoeftes en begeertes te bevredig.

A

Ekonomiese siklus / sirkulêre vloei van geld

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Gratis goedere (6)

A
  • bevredig behoeftes
  • hoef nie daarvoor te betaal nie
  • gewoonlik beskikbaar in onbeperkte hoeveelhede
    -niemand kan dit besit of beheer nie
  • nie beskou as maatstaf vir welvaart nie
  • suurstof, sonlig
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Ekonomiese goedere (6)

A
  • Bevredig behoeftes EN begeertes
  • mense is bereid om daarvoor te betaal
  • beperkte aanbod (het dus n prys)
  • behoort aan iemand wat dit verkoop
  • as mense dit besit, word hulle as meer welvarend gesien
  • suurstof in silinder, vervaardigde produkte
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Vloei in ekonomiese siklus

A

Goedere en dienste in een rigting

Kontant vloei in teenoorgestelde rigting

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Deelnemers aan ekonomiese siklus

A
  • huishoudings
  • besighede / ondernemings
  • die regering
  • buitelandse sektor
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Teken die ekonomiese siklus

A

;)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Bespreek huishoudings se rol in die ekonomiese siklus

A

Besit alle produksiefaktore

Het behoeftes en begeertes. Geld wat huishoudings verdien, word gebruik om behoeftes en begeertes te bevredig.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Faktore van produksie en vergoeding

A

Kapitaal — rente
Aarbeid — salarisse en lone
Natuurlike hulpbronne — huur
Entrepreneurskap — wins

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Bespreek besighede / ondernemings se rol in die ekonomiese siklus

A

Koop die produksiefaktore

Verkoop goedere / dienste teen ʼn wins

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

4 goedere en dienste wat besighede maak

A
  • geriefsgoedere
  • uitsoekgoedere
  • spesaliteitsgoedere
  • dienste
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Geriefsgoedere

A

Goedere gereeld aangekoop en met min moeite. Bv. Brood, Melk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Uitsoekgoedere

A

Gekoop wanneer vergelyking gemaak is met betrekking tot prys, handelsmerk, gehalte. Bv. Klerasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Spesaliteitsgoedere

A

Item wat uniek genoeg is dat mense heelwat tyd spandeer aan vergelykings voor die koopsbesluit geneem word. Bv. Ontwerpers klere

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Bespreek die regering se rol in die ekonomiese siklus

A

Die Regering ontvang belasting van huishoudings en besighede

Gebruik dan hierdie inkomste om ʼn infrastruktuur te skep om ekonomiese aktiwiteite in die land te bevorder

Die infrastruktuur word ook na verwys as kollektiewe goedere (sluit in: Skole, paaie, hospitale ensovoorts)

17
Q

Redes vir internasionale handel

A
  • Verbeter vervoer en kommunikasie
    (makliker om produkte in te voer of uit te
    voer)
    -As ʼn land nie gespesialiseerde
    vaardighede het om sekere produkte te
    maak nie, moet dit ingevoer word van
    ander lande.
  • Mense met ʼn hoë besteebare inkomste
    sal hul luukse produkte moontlik in ʼn
    ander land koop
  • Klimaat beïnvloed boerdery van sekere
    produkte, wat dan van ‘n ander land
    ingevoer moet word.
  • Soms vind internasionale handel plaas
    as gevolg van internasionale toerisme.
18
Q

Probleme met internasionale handel

A
  • Groot afstande tussen lande kan
    probleme in terme van handel
    veroorsaak = Te duur om te invoer.
    -Verskillende wette in verskillende
    lande kan baie invoer / uitvoer
    moeilik maak.
    -Geldeenhede en wisselende
    wisselkoers = maak dit duurder of
    goedkoper om in te voer.
19
Q

SAOG
SADC

A

Suid Afrikaanse Ontwikkelingsorganisasie
South African Development Community

20
Q

Hoeveel lande in die SAOG

21
Q

Doelwitte van die SAOG

A
  1. Bereik volhoubare ekonomiese ontwikkeling van hierdie 15 lande
  2. vrede en veiligheid te bevorder
  3. om armoede te verlig,
  4. skep ‘n sterker handelsband tussen die lande
23
Q

NEPAD

A

The New Partnership for Africa’s Development

24
Q

NEPAD help om Afrika as ‘n vasteland te ontwikkel deur te
fokus op:

A
  1. Landbou-inisiatiewe
  2. Verbetering van infrastruktuur deur te fokus op die
    verskaffing van lopende water aan huishoudings,
    verspreiding van elektrisiteit en beter paaie
  3. Verbetering van handel tussen Afrika-lande
  4. Help Afrika-lande wat met ander lande handel dryf
  5. Verbetering van werkskepping in lidlande
25
AU
Afrika Unie
26
Lande betrokke by die AU
Alle Afrika lande behalwe Marokko
27
Doel van AU
Probeer internasionale hulp vir Afrikalande te kry
28
BRICS lande
Brasilië Rusland Indië Sjina Suid-Afrika
29
BRICS doelwitte
- Verbetering van internasionale handel om lidlande se finansiële posisie te verbeter - Beter bande en verhoudings met organisasies soos die VN - Monitering van internasionale toerisme - Monitor klimaatsverandering - Verbeter voedsel- en energiesekerheid