Hoofstuk 4: Vakbonde Flashcards
(31 cards)
Wat is ‘n Vakbond?
‘n Vakbond is ‘n organisasie waar werkers hulself saam organiseer om te onderhandel met werkgewers.
Wat doen werkers in ‘n Vakbond?
Werkers organiseer hulself saam en onderhandel met werkgewers.
Wat is die doel van ‘n Vakbond?
Die doel is om verhoogde kollektiewe bedingingskrag te hê.
Definieer kollektiewe bedinging.
Kollektiewe bedinging is die proses waardeur ‘n groep werkers onderhandel oor arbeidsvoorwaardes.
Vul die leemte in: ‘n Vakbond verhoog _______.
kollektiewe bedingingskrag
Wat is vakbonde
Groep werkers organiseer hulself saam
Onderhandel met werkgewer
Verhoogde kollektiewe bedinging
Wat se die SA grondwet oor vakbonde
Die Suid-Afrikaanse grondwet gee
werknemers die reg om by ‘n vakbond aan
te sluit en deel te neem aan die aktiwiteite deur die volgende 2 regte te waarborg:
- vryheid van assosiasie
- reg tot vreedsame protes-optredes
Vryheid van assosiasie
Werknemer kan by Unie van hulle keuse aansluit
Vreedsame protes-optredes
Kan protesteer of staak op voorwaarde dat die regte prosedure gevolg word
Vereistes van ‘n vakbond:
vakbond:
•Nie verpligtend om te registreer nie, maar indien dit registreer moet die volgende in plek wees:
•Moet ‘n skriftelike Grondwet hê
•Die Grondwet moet in lyn wees met die voorskrifte en bepaling van die Wet op Arbeidsverhoudinge
•Mag nie geaffilieer wees by enige politieke party nie
3 grootste vakbond organisasies
COSATU
FEDUSA
NACTU
COSATU
Congress of South African Trade Unions
FEDUSA
Federations of Unions of South Africa
NACTU
National council of Trade Unions
SADTU
South African Democratic Teachers Union
Tot en met 1907
Beperkte verhoudings tussen werkgewers en werknemers
1907
Eerste arbeidsonrus
1921
Politieke partye en vakbonde staan saam om die Suid Afrikaanse Kommunisteparty (SAKP) te vorm
1955
Eerste veelrassige vakbond, SACTU gestig.
Werkers gebruik arbeidsoptrede om politieke en sosiale veranderinge af te dwing
1985
COSATU (Congress of South African Trade Unions) is gestig
Na die eerste demokratiese verkiesing in 1994
Die rol van vakoonde verander, omdat nulle nie meer nodig gehad het om by die politiek betrokke te wees nie.
1996
COSATU het nie die ANC se GEAR-program ondersteun nie. Spanning ontwikkel tussen vakbonde en die ANC.
COSATU kritiseer gereeld die Regering se kapitalistiese benadering en ondersteun ‘n meer sosialistiese benadering.
Regte van Vakbonde
•Verteenwoordig werknemers in die kollektiewe bedingings proses
•’n Geregistreerde vakbond het die reg om toegang tot werkers te hê binne die werkplek
•Lidmaatskap geld moet deur die werkgewer van lede se salarisse atgetrek word en oorbetaal word aan die vakbona
Verantwoordelikhede van Vakbonde
•Die beskerming van werkers se regte gedurende kollektiewe bedinging
•Om lede te verteenwoordig in dissiplinêre aangeleenthede
• Verteenwoordig leerders in onderhandelinge met werkgewers
•Gee lede advies