Hoofstuk 4 - IAS 36 Waardedaling Flashcards

1
Q

Definisies

A

Verhaalbare bedrag = hoogste van:
Bate se billike waarde min koste om te vervreem;
Gebruikswaarde;

Billike waarde =
prys wat ontvang sal word uit die verkoop van ‘n bate of betaal sal word ter oordrag van ‘n las in ‘n geordende transaksie tussen markdeelnemers op die metingsdatum;

Vervreemdingskoste = koste direk toeskryfbaar aan vervreemding van bate uitgesluit finansierings - en inkomstebelastinguitgawe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Definisie (vervolg)

A

Gebruikswaarde =
Huidige waarde van geraamde toekomstige kontantvloeie wat na verwagting uit die bate verkry word;

Waardedalingsverlies=
Bedrag waarmee die drabedrag van ‘n bate die verhaalbare bedrag oorskry;

Drabedrag =
Bedrag waarteen bate erken word, na aftrekking van opgelope waardevermindering & opgelope waardedalingsverliese

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Identifiseering van ‘n bate wat in waarde gedaal het?

A

Onderneming moet op elke verslagdoeningsdatum bepaal of daar ‘n aanduiding is dat ‘n bate se waarde gedaal het, neem in ag eksterne & interne inligting, asook dividende ontvang vanaf filiale, gesamentlike ondernemings & geassosieerdes;

Verhaalbare bedrag hoef slegs bereken te word indien daar n aanduiding is van waardedaling, uitgesluit par.(10)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Identifiseering van ‘n bate wat in waarde gedaal het

A

Par. 10 bepaal dat die volgende items jaarliks getoets word, ongeag of daar ‘n moontlike aanduiding is vir waardedaling, al dan nie;

Ontasbare bates met ‘n onbepaalde nutsduur OF ontasbare vates wat nog nie beskikbaar is vir gebruik nie; en

Klandisiewaarde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Nominale terme?

A

Verdiskonteringskoers inflasie insluit, moet toekomstige kontantvloei ook inflasie insluit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Reële terme?

A

Verdiskonteringskoers inflasie uitsluit, moet toekomstige kontantvloei ook inflasie uitsluit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Ramings van toekomstige kontantvloei sluit in?

A

Toekomstige bokoste (ingesluit dag-tot-dag instandhouding) wat direk aan gebruik van bate toegewys word;

Raming van enige verdere kontantuitvloeie tot dat die bate gereed is vir gebruik of verkoop;

Ramings van kontantvloei moet gedoen word vir bates in hul huidige toestand

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Toekomstige kontantvloei sluit uit?

A
  • toekomstige herstrukturering waartoe die onderneming nog nie verbind is nie;
  • verbetering van die bate se prestasie;
  • kontantvloei uit finansieringsaktiwiteite;
  • inkomstebelasting inkomste of uitgawe;
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Raming van netto kontantvloei ontvang- of betaalbaar met vervreemding aan einde van nutsduur?

A

Verwagte bedrag uit vervreemding in arm-lengte transaskie tussen ingeligte, bereidwillige partye na aftrekking van geraamde vervreemdingskoste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Waardevermindering word aangepas?

A

Waardevermindering word aangepas indien waardedalingsverlies ontstaan;

Berekening = nuwe drabedrag- reswaarde gedeel deur oorblywende nutsduur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Veranderinge in die verhaalbare bedrag nadat waardedalingsverlies afgeskryf is?

A

Op elke jaareinde:
Bepaal of daar enige aanduiding is dag ‘n waardedalingsverlies wat in vorige jare erken is, dalk nie meer bestaan nje of dalk gedaal het (m.a.w. Toename in die waarde van bate)

Indien aanduiding bestaan, moet verhaalbare bedrag van bate beraam word (n.v.t. Op klandisiewaarde nie)

Terugskrywing van waardedalingsverlies vind plaas slegs indien daar n verandering in die raming om verhaalbare bedrag van bate te bepaal was.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Terugskrywing van waardedalingsverlies (vervolg)

A

Indien wel ‘n verandering in die raming van verhaalbare bedrag was, word die huidige drabedrag verhoog tot nuwe drabedrag; MAAR

Is beperk tot wat die drabedrag sou wees (min opgelope waardevermindering) indien daar nooit ‘n waardedalingsverlies in vorige jare erken was nie;

Verhoging is ‘n terugskrywing van waardedalingsverlies en word in wins/verlies erken

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly